05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Les 4: Tema: Somer

Datum: 3 Maart 2009

Luisteroefeninge: Opvoeder sê ʼn sin en leerders herhaal die sin bv.

Die [m]-[a]-[n] [l]-[ᴐ:]-[p][w]-[e]-[g]

[di man l ᴐ: p vɛx.]

Die [s]-[eu]-[n][sk]-[o]-[p] die [b-a-l]

[di søn skᴐp die bal.]

Watter klank/geluid hoor julle eerste bv. [s-ᴐ -n][b-a-l][k-a-t][l-ɛ-s][w-ǝi-s]

Leerders noem die klank

Rympie: Appels rooi, appels rond.

Eet jou appels, dis gesond.

Voltooi: Opvoeder sê: ek eet ʼn vy, tot ek lekker … (kry)

Ek hou van peer, ek lus nog … (meer)

Ek swem in die see, kom jy ook … (mee)

Rymwoorde: Leerders luister na woorde bv. son, non … kon; mou vou … rou kou; bak dak …

sak hak

Sintese: saam voeg van klank

Klap die aantal klanke wat jy hoor.

[i][n] = in [ᴐ][p] = op [b][ǝi] = by

[p][a:] = pa [ɛ][k] = ek [j] [a:] = ja

Leerders luister na ʼn gedig wat voorgelees word.

Gediggie: Brandertjie

Brandertjie, brandertjie, ek hou jou dop,

Kom tog nie nader, O-tog pasop!

Brandertjie, brandertjie, ek is nie bang

Jy kan my nooit nie vang!

Waarneming/Refleksie Les 4

Vandag is dit opvallend dat die leerders begin begrip toon en hul is in staat om opdragte te verstaan en

uit te voer ten opsigte van gehoor. Tydens die opdrag waar leerders moes luister na die aantal klappies

wat hul moes teruggee, was daar slegs twee leerders wat dit nie kon bemeester nie. Hierdie leerders is

baie onoplettend, omdat hulle aandagspan en konsentrasievermoë nog nie ontwikkel is nie. Hulle

beskik nog nie oor die vaardigheid om met gepaste gedrag na ʼn opdrag te luister nie en dit wil

voorkom asof hulle nie belangstel in wat van hulle verwag word nie. Die res van die groep begin nou

goeie begrip toon omdat die opdrag redelik maklik is. Die leerders is alreeds sewe weke op skool en

aanpassing, asook ontwikkeling het in die proses plaasgevind.

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!