05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoofstuk 4

Die intervensieprogram

4.1. Inleiding

In hierdie navorsingstudie word daar gebruik gemaak van aksienavorsing in ʼn graad 1-klas. Leerders

uit ʼn taalarm omgewing met geen graad R-onderrig nie word vir hierdie studie gebruik. Die ouderdom

van hierdie leerders wissel vanaf vyf jaar en ses maande tot vyf jaar en nege maande. Dertien leerders

uit ʼn klas van veertig word vir twintig minute op ʼn Dinsdag, Woensdag en Donderdag onttrek, om die

aksienavorsing te onderneem.

Die volgende metode word in die aanbieding van die lesse toegepas: In die eerste ses weke word daar

klem gelê op die fonologiese ontwikkeling. Verskillende leerstyle en onderrigstrategieë word gebruik

om die begrip van fonologiese bewustheid te ontwikkel (sien 2.7.4). ʼn Voortoets word afgeneem

waarin die leerders se begrip van fonologiese bewustheid vasgestel word.

Na aanleiding van die uitvalle in die voortoets word die volgende lesse beplan om aangebied te word

om die fonologiese bewustheid te ontwikkel.

In die Geletterdheids- leerarea van die NKV word uitkoms een, naamlik die LUISTER-komponent,

beklemtoon. Die assesseringstandaarde vir hierdie komponent in graad R en graad 1 word behandel

met die klem op assesseringstandaard vier by graad R en assesseringstandaard ses by graad 1. (sien

4.2).

Refleksie op lesaanbieding word telkens verskaf.

4.2 Fase Een: fonologiese bewustheid

4.2.1 Voortoets vir fonologiese bewustheid

ʼn Voortoets (sien Bylaag B) is mondelings deur proefpersone uitgevoer.

4.2.2 Intervensie om fonologiese bewustheid te ontwikkel

Die volgende lesse word aangebied, volgens riglyne van bestaande programme (sien 2.7.4). Die lesse

word deur die navorser aangebied (sien 3.4.2).

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!