05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

single best predictor of first-year reading achievement, with the ability to discriminate phonemes

auditoryranking a close second”.

Die effektiewe gebruik van die gebalanseerde metode word internasionaal deur lande soos Nieu-

Zeeland, Australië, Brittanje, Kanada en dele van Amerika gebruik as ʼn onderrigstrategie vir die

aanleer van lees en geletterdheidsontwikkeling. Na aanleiding van Botha (2008) verwerf die lande

goeie resultate in geletterdheid. Hy beskou die gebalanseerde taalbenadering as waardevol omdat dit in

alle tale, graadvlakke en verskillende metodologieë gebruik kan word. Dit akkommodeer verskillende

leerstyle en dit is ʼn effektiewe wyse waarop die NKV uitgevoer word. Hierdie metode is effektief in

veeltalige klasse en dit ondersteun inklusiewe onderwys. Na aanleiding van hierdie verduideliking van

die gebalanseerde benadering is dit belangrik dat die metode van leesonderrig suksesvol aangebied

kan word omdat dit geïntegreerd benader word en soveel leeruitkomste in geletterdheid aangespreek

word.

2.13 Samevatting

Die kind in die landelike omgewing wat skool toe kom, beskik nie oor die vermoë om al die fasette

van skoolgereedheid te kan oorbrug nie. Te min ouerbetrokkenheid speel ’n groot rol in die

agterstande van die kind. Hierdie leerders word onder toesig van grootouers, dagsorg en kindersorg

gelaat omdat ouers laat werk en nie altyd genoeg tyd het om met hul kinders deur te bring nie. Die

toesighouers beskik nie oor die nodige opleiding om kinders uit die omgewing te stimuleer en gereed

te maak vir formele onderrig soos wat dit in die kurrikulum van die graad R-kind voorgeskryf is nie.

In hierdie hoofstuk is daar gefokus op die taalontwikkeling van die kind, strategieë om ouers in lae

sosio-ekonomiese toestande te help, ouerbetrokkenheid, kindersorg-eenhede, kurrikulumvereistes,

leerstyle, onderrig- en leesmetodes, die noodsaaklikheid van fonologiese en fonemiese bewustheid

asook onlangse navorsing ten opsigte van leesonderrig en leesmetodes. Al die genoemde aspekte het

’n invloed op die ontwikkeling van lees op kinders uit ’n taalarm omgewing.

In die volgende hoofstuk word die navorsingsontwerp en die metode van ondersoek uiteengesit.

49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!