05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dan geskryf. Die woord word op die manier tot die leerder se sigwoordeskat toegevoeg. Die

onderwyser vertel die storie. Die sinne waaruit die storie bestaan,verskyn op sinstroke. Sinstroke word

gebruik om die sin te lees. Die leerders gebruik die sinstroke om die storie weer op te bou. Die woorde

word los geknip, weer bymekaar gepas en die sin word dan weer op verskillende maniere opgebou.

Die leerders gebruik die woorde in sinne van hulle eie. Nou eers lees die leerder die leesles.

Die voordele van hierdie metode is: Daar word op ʼn betekenisvolle geheel eerder as op dele

konsentreer. Die leerder word vinniger toegelaat om te lees as met die klankmetode. Daar word selde

woord-vir-woord gelees. Die nadele van die metode is: Daar word gesteun op die leerder se geheue en

papegaaiwerk word sodoende aangemoedig. Letters en klanke word afgeskeep wat lei tot swakker

spelling. Dikwels behels dit raai. Dit kan leerders deurmekaar laat raak, iets wat die leeservaring

negatief sal beïnvloed omdat die leerders se selfvertroue daardeur geknou kan word. Woordeskat word

beperk tot dit wat in die gekontroleerde situasie aandag kry. Leerders word nie uitgenooi en

aanmoedig om op hulle eie werklike boeke te lees nie (Joubert et al., 2006: 94-95).

2.12.2.4 Die elektiese metode

Volgens Joubert et al. (2006: 95) kombineer hierdie metode die klank- en die kyk-en-sê-metode. Dit

word ook die gekombineerde metode genoem. Dit neem die sin en die woord as vertrekpunt, wat

beteken dat die betekenisvolle gehele gebruik word. Die leerders word egter gelei tot die begrip dat

woorde uit letters wat klanke verteenwoordig, bestaan. Deur woorde te klank kan die leerders dus

onbekende woorde ontsluit en lees. Die voordele van hierdie metode is: Strategieë vir

woordontsluiting word aan die leerder bekendgestel. Hy leer dat dit gebruik kan word indien hy dit

nodig het, sonder om dit as die vertrekpunt van lees te gebruik. Die leerder moet rekening hou met

verskillende leer- en leesstyle en ʼn groter reikwydte van style akkomodeer.

2.12.2.5 Die taalbelewenis-metode

Flanagan sê:

“The language –experience approach to the teaching of reading is based on the

understanding that language and culture are intertwined - we learn to use language

according to the way people in our immediate community (our parents, family, and

neighbours, church) use language” (Flanagan, 1995: 33).

Hierdie aanhaling beklemtoon die belangrikheid van die rol van die omgewing waarin die jong leerder

hom of haar bevind (Joubert et al., 2006: 95).

By hierdie metode van lees word die leerder se eie ondervinding van taal gebruik om lees en skryf te

bevorder. Die leerder vertel sy eie nuus, van sy eie ondervindings, wat hy gehoor of gesien het, of hy

45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!