05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2.10 Strategieë om lae-inkomste ouers te help met leerstrategieë in

geletterdheid rakende hul kinders

Cooter (2006: 699) benadruk die rol wat moeders kan speel om die geletterdheidsvlak van leerders te

ontwikkel deur klem te lê op die sterk punte van moeders. Opvoeders moet ongeletterde moeders help

om die sterk punte waaroor hulle beskik te gebruik om ander bronne van kennis te ontgin om

suksesvolle huisgeletterdheidsopvoeders te word.

2.10.1 Dialooglees

Cooter (2006: 699) lê veral klem op die strategie van dialooglees. Dikwels dink ons aan eenvoudige

prentleesboeke om voor te lees terwyl dialooglees ʼn verskillende aanslag het. In hierdie strategie lei

die leerder ʼn gesprek rondom die prente in die boek, die ouer luister na die gesprek van die kind en vra

vrae soos “wat” en herbewoord en brei uit op die leerder se uitdrukking, maar bly te alle tye die

volgeling in die dialooglees (American Library Association, 2005). Dit word aanbeveel dat die teks

eers aan die leerder voorgelees word, maar dit is nie die kritiese element in dialooglees nie.

Prenteboek- dialooglees skyn die beste manier te wees om die verbetering van die bou van langer

sinne by leerders te ontwikkel (Whitehurst, Falco & Lonigan, 1988). Woordeskat word kompleks en

betekenisvol. Die gebruik van bewegings en gebare is ook ʼn waardevolle wenk. Moeders wat wys

soos hulle praat, vestig gesamentlike aandag en help leerders leer om objekte te ken (Tomasello &

Farrar, 1986).

Ouers met ʼn beperkte geletterdheidsvaardigheid kan maklik ‘vennote’ raak van hulle kinders deur

middel van dialooglees en die boek as gereedskap gebruik. Opvoeders kan ouers ook help deur hulle te

leer hoe om hul kinders te hanteer om dialooglees te bevorder. Van die oorspronklike navorsing oor

dialooglees is gedoen deur Whitehurst et al. (1988). Hy noem voorts dat hierdie navorsing die

lewering van resultate van opvoedkundige, taalkundige en statistiese belang, beïnvloed.

Navorsing (Huebner & Meltzoff, 2005; Scarborough & Dobrich, 1994; Whitehurst, Arnold & Epstein,

1994) het bevind dat ouers geleer moet word om ʼn boek op hierdie taalryke manier te gebruik. Ouers

sonder opleiding demonstreer ʼn meer tradisionele storietyd roetine met hul leerders. Volgens Huebner

(2005) kan hierdie situasie lei tot meer kanse vir ouers om tuis vir hul kinders te lees, maar die

kwaliteit en aard van lees sal moontlik nie verander nie.

2.10.2 Praat en speel

Navorsers bevestig dat die grootte van ʼn kind se woordeskat ʼn sterk voorspeller is van sy sukses op

skool. Wanneer ouers tyd maak om met hulle kinders te praat kan dit ʼn positiewe langtermyn-

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!