Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie
Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie
Een suksesvolle manier om individuele foneme te identifiseer is om die veranderinge wat plaasvind in die mond soos die woord uitgespreek word, te monitor, byvoorbeeld daar is drie foneme in pot. Dit reflekteer in drie agtereenvolgende gebare of bewegings. Die lip maak toe vir [p] en die lippe open vir die klinker, [ᴐ]. Dan raak die tong aan die boonste oppervlak van die mond vir [t]. Akoestiese aanwysing wat gehoor word, is ook waardevol. Dit help om te onderskei tussen sommige foneme in woorde soos die [s] in son en die [z] in zulu. Nog ʼn rede waarom individue probleme het om te onderskei tussen die foneme in woorde is dat foneme in woorde nie altyd korrespondeer met die hoeveelheid letters wat in ʼn woord gespel word nie. Wanneer daar gevra word om foneme in ʼn woord te tel, sal individue somtyds die letters tel omdat dit makliker is om te onderskei as aparte eenhede (Tunmer & Nesdale 1982). Die moeilikheid met sekere van die take is die afhanklikheid van die manipulasie van die eienskappe van die woorde en foneme (Stahl, 1992). Beginklanke is makliker om te manipuleer as die nie- aanvangsklanke in woorde. Die maklikste woorde om te segmenteer is die twee-foneemwoorde wat met klinkers begin soos byvoorbeeld op en ag. Dit is makliker as woorde wat begin met ʼn konsonant soos byvoorbeeld tee en lê (Uhry & Ehri, 1999). Woorde met twee foneme is makliker om te segmenteer as woorde met drie of meer foneme. Begin- en eindfoneme is makliker om te segmenteer as foneme in die middel van woorde. Konsonantklinkerverbindings soos byvoorbeeld [k], [a], [s] is makliker om te segmenteer as konsonantverbindings soos byvoorbeeld [s-t] in stop en [m-p] in pomp. In ʼn samevoegingstaak word die eindkonsonante beskou as moeiliker om te verbind as deurlopende konsonante. Wanneer die volgende klanke, [p], [b], [t], [d], [k], [j] in die eerste ry en [m], [n], [f], [v], [s], [z], [l] en [r] in die tweede ry uitgespreek word, word die eerste ry foneme stop -konsonante genoem wat moeilik is om uit te spreek sonder die byvoeging van ʼn klinker [ᴐ]. In kontras met foneme in die tweede ry van konsonante word dit voortsettings genoem wat uitgespreek kan word sonder die [ᴐ] in klank byvoorbeeld. [sss] sonder verandering of beëindiging van die klank. Hierdie eienskap maak voortsettings makliker om te verbind, byvoorbeeld die drie voorsettingsklanke in [m][a][n] verbind maklik om die woord man te vorm. Volgens Linnea et al. (2004) word verskillende take gebruik om individue se vermoë te toets om die vaardighede te ontwikkel. Foneemisolasie: Die herkenning van individuele klanke en woorde, byvoorbeeld: “Sê die eerste klank in pot.”[p]” 34
Foneemidentifisering: Die herkenning van die algemene klank in verskillende woorde, byvoorbeeld: “Noem die klank wat dieselfde klink in die woorde, son, sak en som”[s]” Foneemkategorisering: Herkenning van die woord wat anders klink in ʼn volgorde van drie of vier woorde, byvoorbeeld: “Watter woord pas nie: kat, kas, ras” ras Foneemsamevoeging: Dit is om te luister na ʼn volgorde van aparte gesproke klanke om dit saam te voeg om ʼn herkenbare woord te vorm, byvoorbeeld: “Watter woord is [l]-[ᴐ]-[l], [k]- [ᴐ]-[l] ?” Foneemsegmentasie: Die vermoë om ʼn woord op te breek in klanke deur die tik, klap of tel van die klanke of deur die uitspreek en posisionering met ʼn merker vir elke klank soos byvoorbeeld: “Hoeveel foneme is daar in die woord boot? drie [b] [ᴐ:] [t] en Foneemweglating: Die vermoë om ʼn woord te vorm met wat oorbly wanneer ʼn spesifieke foneem verwyder word, byvoorbeeld: “Wat is boom sonder die [b]?” oom. 2.8.4 Hoe word fonemiese bewustheid onderskei van soortgelyke konsepte Linnea, Nune, Ehri en Simonse (2004: 113) fokus op die belangrikheid daarvan om te herken hoe fonemiese bewustheid van soortgelyke bestaande konsepte verskil. Fonemiese bewustheid is ʼn spesifieke vaardigheid wat die manupilasie van klanke in taal omvat. Klankonderrig kan of mag nie eksplisiete onderrig in fonemiese bewustheid insluit nie. Tipiese klankprogramme leer leerders hoe om grafeem-foneem- korrespondering te kodeer om nuwe woorde te spel. Fonemiese bewustheid verskil ook van fonemiese diskriminasie wat verwys na die vermoë om te herken dat twee gesproke woorde dieselfde of verskillend is so, byvoorbeeld klink ‘man’ verskillend van ‘pan.’ Foneemdiskriminasie is ʼn belangrike aspek van die assessering van fonemiese bewustheid, want dit verg geen bewustheid van fonemiese manupilasie nie. Beginrym bestaan uit een of meer konsonante wat die vokaal voorafgaan. Rym bestaan uit vokale en die opvolging van konsonante, soos byvoorbeeld ‘[st-[amp]’, ‘[st]-[ᴐp]’ en ‘[spr]-[iŋ]'. Verdeling van enkellettergreep-woorde in hierdie eenhede is makliker as om woorde op ander plekke, soos byvoorbeeld na die vokaal, in lettergrepe te verdeel (Treiman, 1985). Oor die algemeen is take wat leerders noodsaak om die gesproke woord te manupileer in groter eenhede as foneme eenvoudiger vir beginners as take wat foneemmanipulasie vereis (Liberman, Shankweiler, Fischer & Carter, 1974). Dikwels word programme wat gebruik word vir die onderrig van fonemiese bewustheid begin deur vir 35
- Page 1 and 2: Die belangrikheid van fonologiese e
- Page 3 and 4: Abstrak In hierdie studie word daar
- Page 5 and 6: Dankbetuigings Hiermee wil ek my op
- Page 7 and 8: Inhoudsopgawe Verklaring ..........
- Page 9 and 10: Hoofstuk 1 1.1 Inleiding Leespresta
- Page 11 and 12: Ouers werk gedurende die dag en kom
- Page 13 and 14: 1.5 Navorsingsvrae In die studie wo
- Page 15 and 16: ʼn Oorsig is gedoen, uitgebrei en g
- Page 17 and 18: Hoofstuk 2 Literatuurstudie 2.1 Inl
- Page 19 and 20: Daar is slegs een verskil: Die asse
- Page 21 and 22: Die ontwikkeling van die voorskools
- Page 23 and 24: word. Die organisering van inligtin
- Page 25 and 26: die opsê van rympies, storievertel
- Page 27 and 28: groter sukses behaal met konsepte s
- Page 29 and 30: Alexander (2006: 3) stem saam en no
- Page 31 and 32: 2.6 Perspektiewe ten opsigte van vo
- Page 33 and 34: Mesmer & Griffeth (2005) bevind dat
- Page 35 and 36: vaardighede op ’n vroeë ouderdom
- Page 37 and 38: kan onderskei tussen verskillende w
- Page 39 and 40: Stanovich (1994: 281) beklemtoon ve
- Page 41: Bogenoemde geselekteerde woorde, te
- Page 45 and 46: 2.10 Strategieë om lae-inkomste ou
- Page 47 and 48: 2.11 Leerstyle Joubert et al. (2006
- Page 49 and 50: Volgens Joubert et al. (2006: 90) v
- Page 51 and 52: 2.12.2.2 Die klankmetode Die klankm
- Page 53 and 54: dan geskryf. Die woord word op die
- Page 55 and 56: leerders se vormende geletterdheid,
- Page 57 and 58: single best predictor of first-year
- Page 59 and 60: 3.2.1 Aksienavorsing Henning, Van R
- Page 61 and 62: Henning et al. (2007: 82) beskryf o
- Page 63 and 64: Tydens die ontwikkeling van die int
- Page 65 and 66: Onafhanklike Veranderlikes Die onaf
- Page 67 and 68: observasie gebruik gemaak vir data-
- Page 69 and 70: Hoofstuk 4 Die intervensieprogram 4
- Page 71 and 72: Klippertjie, klappertjie Klap, klap
- Page 73 and 74: Waarneming/Refleksie Les 2 Woordgeh
- Page 75 and 76: Les 4: Tema: Somer Datum: 3 Maart 2
- Page 77 and 78: Les 6: Tema: Diere Datum: 12 Maart
- Page 79 and 80: Die resultate ten opsigte van die w
- Page 81 and 82: Les 2 Datum: 30 Maart 2009 Vasleggi
- Page 83 and 84: Waarneming/Refleksie Les 3 Dit is d
- Page 85 and 86: ʼn Klankkaart met prente van woorde
- Page 87 and 88: Les 8 Datum: 23 April 2009 Letter -
- Page 89 and 90: Waarneming/Refleksie Les 9 Leerders
- Page 91 and 92: tydens die toets toon nie, maar dat
Foneemidentifisering: Die herkenning van die algemene klank in verskillende woorde,

byvoorbeeld: “Noem die klank wat dieselfde klink in die woorde, son, sak en som”[s]”

Foneemkategorisering: Herkenning van die woord wat anders klink in ʼn volgorde van drie of

vier woorde, byvoorbeeld: “Watter woord pas nie: kat, kas, ras” ras

Foneemsamevoeging: Dit is om te luister na ʼn volgorde van aparte gesproke klanke om dit

saam te voeg om ʼn herkenbare woord te vorm, byvoorbeeld: “Watter woord is [l]-[ᴐ]-[l], [k]-

[ᴐ]-[l] ?”

Foneemsegmentasie: Die vermoë om ʼn woord op te breek in klanke deur die tik, klap of tel

van die klanke of deur die uitspreek en posisionering met ʼn merker vir elke klank soos

byvoorbeeld: “Hoeveel foneme is daar in die woord boot? drie [b] [ᴐ:] [t] en

Foneemweglating: Die vermoë om ʼn woord te vorm met wat oorbly wanneer ʼn spesifieke

foneem verwyder word, byvoorbeeld: “Wat is boom sonder die [b]?” oom.

2.8.4 Hoe word fonemiese bewustheid onderskei van soortgelyke konsepte

Linnea, Nune, Ehri en Simonse (2004: 113) fokus op die belangrikheid daarvan om te herken hoe

fonemiese bewustheid van soortgelyke bestaande konsepte verskil. Fonemiese bewustheid is ʼn

spesifieke vaardigheid wat die manupilasie van klanke in taal omvat. Klankonderrig kan of mag nie

eksplisiete onderrig in fonemiese bewustheid insluit nie. Tipiese klankprogramme leer leerders hoe om

grafeem-foneem- korrespondering te kodeer om nuwe woorde te spel.

Fonemiese bewustheid verskil ook van fonemiese diskriminasie wat verwys na die vermoë om te

herken dat twee gesproke woorde dieselfde of verskillend is so, byvoorbeeld klink ‘man’ verskillend

van ‘pan.’ Foneemdiskriminasie is ʼn belangrike aspek van die assessering van fonemiese bewustheid,

want dit verg geen bewustheid van fonemiese manupilasie nie.

Beginrym bestaan uit een of meer konsonante wat die vokaal voorafgaan. Rym bestaan uit vokale en

die opvolging van konsonante, soos byvoorbeeld ‘[st-[amp]’, ‘[st]-[ᴐp]’ en ‘[spr]-[iŋ]'. Verdeling van

enkellettergreep-woorde in hierdie eenhede is makliker as om woorde op ander plekke, soos

byvoorbeeld na die vokaal, in lettergrepe te verdeel (Treiman, 1985). Oor die algemeen is take wat

leerders noodsaak om die gesproke woord te manupileer in groter eenhede as foneme eenvoudiger vir

beginners as take wat foneemmanipulasie vereis (Liberman, Shankweiler, Fischer & Carter, 1974).

Dikwels word programme wat gebruik word vir die onderrig van fonemiese bewustheid begin deur vir

35