05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bogenoemde geselekteerde woorde, tesame met ’n illustrasie uit ’n tydskrif, kan

neergeskryf en geplak word

Die kind kan aangemoedig word om artikels wat met ’n bepaalde foneem begin van die

huis af skool toe te bring

’n Lys van artikels wat by die weeklikse aktiwiteit inskakel en wat met foneem begin, kan

opgestel word

’n Verskeidenheid stories en rympies kan voorgelees word waarna die kleuter die foneem

moet omkring

Liedjies wat op ’n groot papier geskryf is en waarop die bepaalde foneem omkring is, kan

gesing word

Die onderwyser en die kind kan rymwoorde maak

Die kind kan die foneem verf, teken of natrek

’n Groot boek, “Ons eie letter-, klank- en woordeboek”, kan deur die onderwyser en kind

saamgestel word. Nuut aangeleerde foneme kan by bestaande foneme gevoeg word. Die

kind kan dan prentjies in die boek teken of prente uit ’n tydskrif knip en inplak

Die onderwyser kan die spesifieke foneem omkring op die bak-en-brou resep

Die kind kan woorde in klanke verbaal verdeel, byvoorbeeld, draad [dr a: t], skreeu

[skreu] en vinger [ƒǝŋǝr]

Die kind kan aan ouditiewe analise- en sintese – aktiwiteite blootgestel word. Sê die

woord meet, maar laat die eerste klank weg, of sê meet, maar laat die laaste klank weg, of

sê die woord klap, maar laat die laaste klank weg. Sê die woord hek, maar sit ʼn [l] in die

plek van die eerste klank en

Aktiwiteite waar die kind die ooreenkoms moet bepaal tussen die volgende woorde: pluk,

plooi, plak en plus.

Slegs ʼn klein hoeveelheid woorde het slegs een foneem, naamlik ʼn. Woorde soos byvoorbeeld sy, het

twee foneme, terwyl sien en kat drie foneme het.

[kr], [rg], [lf], elk simboliseer een foneem. Grafeme en foneme verbind om woorde te vorm. In die

voorbeeld wat volg, toon die boonste ry uitspraak aan wat in foneme verdeel word. Elke foneem word

verteenwoordig deur ʼn fonemiese simbool tussen die hakies.

[k][a][t] [st][ᴐ][p] [r][ǝ][ŋ]

kat stop ring

As ʼn individu dit moeilik vind om onderskeiding te tref tussen foneme in woorde, is dit as gevolg van

geen grense in klankmerk waar een foneem eindig en die volgende begin. Foneme word inmekaar

gevou en saam uitgespreek om onbeperkte taal te produseer.

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!