05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Foneemsegmentasie, byvoorbeeld b-a-k

Foneemtelling, byvoorbeeld die woord bak bestaan uit drie foneme

Foneemsamevoeging, byvoorbeeld: Kan die leerder foneme saamvoeg om ʼn woord te

vorm? [b]…[œs]=bus

Foneemweglating, byvoorbeeld sê mot, maar moenie die [m] sê nie = [ᴐt] en

Foneemomkering, byvoorbeeld sê som, maar keer die foneme om, mos.

Hierdie assesseringsaktiwiteite speel ’n belangrike rol in die bepaling van die leerder se vlak van

ontwikkeling. Assessering van fonologiese bewustheid in die klaskamer kan help met die vroeë

identifisering van risiko- leerders vir lees en spelling. Opvoeders behoort die belangrikheid van die

ontwikkelingsvlak van fonologiese bewustheid by leerders in ag te neem tydens onderrig en leer.

2.7.4 Onderrig van fonologiese bewustheid

Studies toon aan dat deeglike onderrig die vlak van fonologiese bewustheid kan verhoog (Bradley &

Bryant, 1993; Gillam & van Kleeck, 1996; Lunburg, Frost & Petersen, 1988). Fonologiese bewussyn

is die vermoë om klank- en taalsensitiwiteit aan te kweek en kan ’n lewenslange positiewe

leesingesteldheid vorm. Klanksensitiwiteit en foneembewussyn kan bevorder word deur die kind te

laat luister na talle rympies, stories, gediggies en liedjies, deur voorlees- en selflees-geleenthede tot

drie keer per dag te organiseer. Sinvolle gesprekke met kleuters om goeie taalmodelle te voorsien deur

die kleuter te omring met leesstof in alle vorme op verskillende leesvlakke kan ook ’n positiewe

bydrae lewer. (Le Roux 1995: 3; Morrow 1997: 243).

Ericson en Joliebö (2000: 8) stel sewe belangrike beginsels voor om in ag te neem wanneer

fonologiese bewustheid onderrig word:

Die vlak van kognitiewe taalkundige kompleksiteit van fonologiese bewustheid verskil by

aktiwiteite, byvoorbeeld identifisering van rym is makliker as om rym self te skep (die

uitken van pare woorde wat rym, of die verskaffing van rymwoorde)

Taak op lettergreepvlak is makliker as die take op fonemiese vlak, byvoorbeeld leerders

kan makliker boekrak in lettergrepe verdeel, maar dit is moeiliker om boek in foneme te

verdeel

Foneemisolasie-take is makliker as foneemsegmentasie-take, soos, die herkenning van

individuele klanke en woorde, byvoorbeeld, “Sê die eerste klank in pot.” [p]

(Foneemisolasie), teenoor [b]-[a]-[k] (foneemsegmentasie)

Segmentasie of samevoegingstake is makliker met aanhoudende gebruik van foneme as

nie-aanhoudende gebruik van foneme (om woorde of lettergrepe te kan verdeel en om te

28

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!