05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

groter sukses behaal met konsepte soos teksbeskrywing en die vermoë om lettername te skryf.

Daarteenoor bereik leerders in eenhede waar opvoeders nie spesiale opleiding in die verskaffing van

geletterdheidsomgewings ontvang het nie, minder sukses met hierdie konsepte.

Neuman en Celano (2001) rapporteer dat opvoeders se toewyding aan

kindergeletterdheidsontwikkeling die waarde van die beskikbaarheid en gebruik van boeke in

kindersorgklaskamers verhoog. Leerders kry groter blootstelling en verwerf meer begrip van konsepte

soos teks, letternaam- kennis, skryf en beskrywing wanneer opvoeders ʼn aktiewe rol speel in die skep

van ʼn ryk geletterdheidservaring in die klaskamers. Studies dui daarop dat die kwaliteit van die

geletterdheidsomgewing in kindersorgeenhede geassossieer word met positiewe geletterdheid- en

taaluitkomste vir graad 1-leerders.

2.5 Die ontwikkelling van die voorskoolse kind in ’n landelike omgewing

Ouers in die lae sosio-ekonomiese groep ervaar bepaalde faktore wat veroorsaak dat hulle hulself in ʼn

moeilike situasie bevind waarin toereikende opvoeding van die jong kind nie kan plaasvind nie.

Spesifieke faktore soos materiële-, tyds-, ruimtelike-, agtergrond- en gebrekkige kennis van die kind

en kinderontwikkeling, bepaal die opvoedingsituasie waarin die kinders van hierdie ouers hulle

bevind. Ouers se opvoedingstyl word sterk beïnvloed deur oningeligtheid, ʼn druk werkprogram,

moegheid en ʼn dikwels outokratiese ingesteldheid wat bydra tot die swak opvoedingsituasie. Hierdie

opvoedingsituasie kan daartoe lei dat kinders nie vir formele onderrig gereed is nie (Pepler, 1995: 13).

De Witt (2009: 315) beklemtoon die siklus van swak ouerleiding in die voorskoolse en jong kind

naamlik:

Onvoldoende ouerskap

Onvoldoende kindgrootmaak-praktyke

Die ontnemingvan geleenthede op emosionele, sosiale en intellektuele vlak

Leeruitvalle

Ongekwalifiseerde beroepe en werkloosheid, onvoldoende fondse om sosiale verpligtinge

na te kom en

Onstabiele en ongelukkige huwelike en die invloed op familielewe.

Volgens Pretorius (2001) stel ouers ook ’n swak voorbeeld ten opsigte van leesgewoontes. Kinders het

dus nie geleenthede om goeie leesstof te hanteer nie. Ouers verkies om strokiesverhale, sentimentele

en geïllustreerde stories te lees. Die kind kry nie die geleentheid om na ’n biblioteek te gaan om goeie

leesstof te bekom nie (Pretorius, 1990: 43). Die kind wat as gevolg van die ouer se swak linguistieke

model en swak kommunikasie die taalarm kind is, is nie toegerus met die nodige woordeskat wat

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!