05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

mens. ʼn Persoon wat goed kan lees, kan meer effektief funksioneer in alledaagse aktiwiteite, kan sy

emosionele en intellektuele behoeftes meer bevredig en kan beter presteer op skool. Tussen 80%-90%

van alle studie-aktiwiteite op skoolvlak benodig lees. Walker, Greenwood, Hart en Carta (1994)

bevind dat voorskoolse leerders se taal die leessukses in grade 1 tot 3 bepaal terwyl Scarborough

(1991) bewys dat beskrywende woordeskatvaardighede gedurende die voorskoolse jare

leesvaardighede in graad 2 voorspel.

Lees om te leer word meer belangrik omdat dit ʼn verskeidenheid van prestasiemoontlikhede vir elke

kind bied (Grové et al., 1988: 1). Die geletterdheidsvlak by die ouerhuis en die ouers se ingesteldheid

teenoor lees kan risiko-faktore vir toekomstige leesversteurings wees.

Vervolgens word die literatuurondersoek beskryf met die klem op die ontwikkeling van

klankbewustheid en integrasie van al die ander assesseringstandaarde.

2.2 Kurrikulumvereistes vir graad R en graad 1

In die Geletterdheidsleerarea van die Nasionale Kurrikulumverklaring (Departement van Onderwys,

2002) word uitkoms een, naamlik LUISTER, beklemtoon. Die assesseringstandaarde vir hierdie

komponent in graad R en graad 1 stem baie ooreen. Daar is die volgende ooreenkomste:

Die leerder luister aandagtig na vrae, instruksies en aankondigings en reageer gepas

Die leerders toon gepaste luistergedrag deur te luister sonder om te onderbreek, respek vir die

spreker te toon en beurte te neem om te praat

Die leerder luister met genot na mondelinge tekste (eenvoudige liedjies, rympies, kort gedigte en

stories) en toon begrip en

Die leerder ontwikkel klankbewustheid.

Die enigste verskil in graad 1 is dat die leerder gepas op raaisels en grappies reageer, asook na

boodskappe luister en dit korrek oordra. Dit is duidelik dat luistervaardighede in die kurrikulum

weerspieël en beklemtoon word. Leeruitkoms twee is geïntegreer in die studie en beklemtoon PRAAT.

Dit vorm ’n integrale deel van al ses leeruitkomstes. Leeruitkoms drie word ook in die studie

beklemtoon, naamlik LEES en KYK. Hierdie assesseringstandaarde word in graad R en I aangespreek.

Daar word klem gelê op:

Die gebruik van visuele leidrade om betekenis te skep

Rolspel- lees

Die skep van betekenis uit geskrewe teks en

Die herken van woorde en letters en die skep van betekenis daaruit asook die ontwikkeling

van klankbewustheid.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!