05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Rym

Daar kan na rym verwys word as enige rym beginnende met die eerste vokaal (Rigby,1997: 6).

Die HAT (2005: 959) beskryf rym as die gelykheid van klank in die laaste woorde van versreëls.

Aanvangslees

Grové en Hauptfleisch (1988: 7) beskryf aanvangslees as beginnerlees. Venter (2007: 31) verwys na

aanvangslees as die begin van die toepassing van verworwe kennis van konsonante en vokale. Kinders

begin deur hierdie letters saam te voeg om eenvoudige woorde te bou soos k-a-t, m-a-t, k-o-s, m-o-s

ensovoorts wat later in aanvangslees gebruik word.

liii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!