05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Volgens die HAT (2005: 242) word foneme beskryf as die kleinste lineêre kenmerk van ʼn woord, ook

in ander woorde erken; onderskeidende segment van woorde. Die bry-r en die gewone r is variante van

dieselfde foneem. Foneme is die kleinste elemente van ʼn taal, wat deur mense wat die taal praat, as nie

verder deelbaar gevoel word nie. ʼn Foneem kan ook gesien word as ʼn bundel onderskeidendende

kenmerke

Joubert et al. (2006: 243) verwys daarna dat foneme letters of lettergroepe verteenwoordig.

Grafeme

Die 26 simboliese letters van die alfabet (Rigby, 1997: 6).

ʼn Grafeem word ook beskryf as ʼn klas letters wat ʼn klankeenheid voorstel (HAT, 2005: 330).

Klanke

Die verskillende maniere om leerders die verband tussen spel- en klankpatrone te onderrig. Die

komplekse verband tussen klanke of taal en die sisteem van spelling in woorde (Rigby, 1997: 6).

Literatuur verwys na klanke as die klank van woorde of woordaanval -vaardighede tesame met die

bemeestering van die vaardigheid en slag van ʼn toets (Rigby, 1997: 7).

Die HAT (2005: 564) beskryf ʼn klank as ʼn geluid wat die gehoor tref. Dit word ook as ʼn

geartikuleerde spraakgeluid gedefinieer: ʼn Woord is ʼn opeenvolging van klanke. Die klank [a] en die

klank [n] word deur verskillende stande van die spraakorgane voortgebring.

Ortografie

Die sisteem van spelling en leestekens (Rigby, 1997: 6).

Alfabetiese beginsel

Volgens Joubert et al. (2006: 243) word daar na die alfabetiese beginsel verwys as die leerder se

vermoë om klanke met geskrewe letters te verbind. Daar is sistematiese verwantskap tussen letters en

klank.

Beginrym

Die aanvanklike konsonant of konsonant -samevloeiing soos in die klank [bᴐ] in die woord bok

(Rigby, 1997: 6). Die beginrym kan verwys na enige klank voor die eerste vokaal in ʼn woord. Die

HAT (2005: 75) definieer beginrym as rym van beginklanke van woorde in ʼn versreël; alliterasie.

lii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!