05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitkomsgebaseerde Onderwys (UGO) en die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) in die slag kan

bly.

1.4 Die doel van die studie

Die hoofdoel van hierdie studie is om navorsing te doen om die moontlikheid te ondersoek hoe die

geletterdheidsvlak van leerders verbeter kan word. Deur die program, “Ontvanklik vir klanke vir graad

R” (Pepler, 2004) kon die navorser ʼn aanduiding kry van die moontlikhede van die ontwikkeling van

luistervaardighede. Om die program aan te pas vir die gebruik in graad 1, was dit nodig om te

identifiseer wat toepaslik is vir graad 1. Indien daar aangetoon kan word dat die program wat op

fonologiese en fonemiese bewustheid gegrond is, daarin slaag om meer leerders in dieselfde tyd

leesgereed te maak, sal die navorsing ʼn belangrike bydrae lewer tot die hantering van die huidige

problematiek rondom leesvaardigheid. Die aangepaste program behoort as riglyn te dien vir die

onderrig van fonologiese en fonemiese bewustheid.

Die doel van die studie is om op die basiese beginsels van die verskillende leesstrategieë te fokus met

die klem op die ontwikkeling van fonologiese en fonemiese bewustheid. Sodoende kan genoeg aandag

gegee word aan die tyd wat aan hierdie afdeling van die taal bestee behoort te word.

Die breë doel van die navorsing kan vervolgens in meer spesifieke doelstellings verdeel word. Die

spesifieke doelstellings van hierdie studie is om:

Deur middel van ʼn literatuurstudie vas te stel wat reeds in verband met fonologiese en

fonemiese bewustheid nagevors is

ʼn Literatuurstudie te onderneem om bestaande fonologiese- en fonemiese programme soos

wat dit in die praktyk voorkom, te ondersoek

Deur middel van ʼn literatuurstudie ondersoek in te stel na die ontwikkeling van fonologiese en

fonemiese bewustheid by die graad 1 leerder

Deur middel van ʼn literatuurstudie taalagterstande by leerders te verken

ʼn Literatuurstudie te onderneem om te bepaal hoe aanvangslees bevorder kan word

ʼn Empiriese ondersoek te onderneem waartydens graad 1 leerders se vlak van fonologiese en

fonemiese bewustheidsvlak getoets sal word en

ʼn Fonologiese en fonemiese toets in te stel waarmee fonologiese- en fonemiese vaardighede

bepaal sal kan word.

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!