Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Derdens is dit noodsaaklik dat opvoeders, leerders, ouers en die breë gemeenskap ʼn positiewe houding ten opsigte van boeke en lees ontwikkel en daar behoort ʼn leeskultuur in skole en ouerhuise ontwikkel te word. Cassidy et al.(2010: 644) verwys as volg na vyf boustene van geletterdheid wat met lees verband hou: Fonemiese bewustheid Klanke Vlotheid Woordeskat en Begrip Opvoeders interpreteer bestaande bevindinge as belangrike aspekte van leesonderrig. Dit beklemtoon dat fonologiese en fonemiese bewustheid as die beste voorspellers vir leessukses beskou kan word. Die twee hoofboustene, naamlik fonemiese bewustheid en klanke, staan bo aan die lys as dit by ontwikkeling van geletterdheid kom en die hoop word uitgespreek dat dit die nodige aandag sal kry in alle aanvangsklaskamers. Die vertroue word uitgespreek dat hierdie studie alle rolspelers in aanvangsonderwys se visie sal verruim en dat daar meer aandag aan die rol van fonologiese en fonemiese bewustheid van leesonderrig gewy word om die huidige onbevredigende leespeil van leerders in Suid Afrika teen te werk. 110

Bibliografie Adams, M.J. 1990. Beginning to Read. Thinking and Learning about Print. Cambridge, MA: The MIT Press. Adams, M.J. 1991. Why not Phonics and Whole Language. In Ellis (eds). All Language and the creation of Literacy. Baltimore: Orton Dyslexia Society. 40-52. Alexander, N. 2006. Etlike gedagtes oor moedertaalonderrig in Suid-Afrika na Apartheid. Litnet. Akademies. http: //www.litnet.co.za [30 Maart 2010]. American Library Association. 2005. Background research: Dialogic reading for two-and three-year- olds. http: //www.ala.org [19 December 2005]. Armbruster, B.B., Lehr, F. & Osborn, J. 2001. Put reading first: The research building blocks for teachingchildren to read. Jessup, MD: National institute for Literacy at Ed Publications. Armstrong, T. 2003. The multiple intelligences of reading and writing. Alexandria, VA. Association for supervision and Curriculum Development. Ayres, L.R. 1995. The efficacy of three training conditions on phonological awareness of kindergarten children and longitudinal effect of each on later reading acquisition. IRA Outstanding Dissertation Award for 1994-95. Reading Research Quarterly, 30(4): 604-606, Oct-Nov-Dec. Baker, L. & Scher, D. 2002. Beginning readers motivation for reading in relation to parental beliefs and home reading experiences. Reading Psychology, 23(4): 239-269, October. Baker, L., Scher, D. & Mackler, K. 1997. Home and family influences on motivations to read. Educational Psychologist, 32(2): 69-82, September. Baker, L., Serpell, R. & Sonnenschein, S. 1995. Opportunities for literacy and learning in the homes of urban preschoolers. In L.M. Morrow (eds).Family literacy: Connections in schools and communities 236-252. Newark, DE: International Reading Association. Baker, L., Afflerbach, P. & Reiking, D. 1997. Developing engaged readers in home and school communities. Mahwah: Lawrence Erlbaum Associates. viii

Derdens is dit noodsaaklik dat opvoeders, leerders, ouers en die breë gemeenskap ʼn positiewe houding

ten opsigte van boeke en lees ontwikkel en daar behoort ʼn leeskultuur in skole en ouerhuise ontwikkel

te word.

Cassidy et al.(2010: 644) verwys as volg na vyf boustene van geletterdheid wat met lees verband hou:

Fonemiese bewustheid

Klanke

Vlotheid

Woordeskat en

Begrip

Opvoeders interpreteer bestaande bevindinge as belangrike aspekte van leesonderrig. Dit beklemtoon

dat fonologiese en fonemiese bewustheid as die beste voorspellers vir leessukses beskou kan word.

Die twee hoofboustene, naamlik fonemiese bewustheid en klanke, staan bo aan die lys as dit by

ontwikkeling van geletterdheid kom en die hoop word uitgespreek dat dit die nodige aandag sal kry in

alle aanvangsklaskamers.

Die vertroue word uitgespreek dat hierdie studie alle rolspelers in aanvangsonderwys se visie sal

verruim en dat daar meer aandag aan die rol van fonologiese en fonemiese bewustheid van

leesonderrig gewy word om die huidige onbevredigende leespeil van leerders in Suid Afrika teen te

werk.

110

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!