05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die rol van ouerbetrokkenheid in die voorbereiding van kinders om ʼn leesryke en

klankryke omgewing te skep behoort dringend onder die loep geneem te word.

Oueropvoeding met die klem op grootouers wat ʼn groot rol speel in die kleinkind se

ontwikkeling omdat hulle in die meeste gevalle in lae sosio-ekonomiese omgewings hul

kleinkinders oppas

Vergelykende studies tussen produkte van die huidige program met leerders wat deur

graad-R in ʼn taalarm omgewing met uitkomsgebaseerde onderwysmetodes onderrig is,

teenoor ʼn groep wat uit ʼn gestimuleerde taalryke omgewing onderrig word. Die doel van

die studie sou wees om veral die twee groepe se vlakke van taalbedrewendheid met

mekaar te vergelyk en

Navorsing kan gedoen word oor die gebruik van rekenaarsagteware-programme soos die

“CAMI”- leesprogram om die ouditiewe vaardighede te ontwikkel en verdere leessukses

te verseker.

6.8 Slotperspektief

Deur hierdie navorsing het die navorser gepoog om opnuut die aandag te vestig op die rol van

fonologiese en fonemiese bewustheid in aanvangslees asook die belangrikheid van letter-

klankkorrespondering vir latere leessukses. Die aandag is weer gevestig op die belangrikheid van

klanke in konteks en dat lees onderrig moet word en verskillende leesbenaderings gevolg behoort te

word. Alhoewel die gebalanseerde leesmetode deur die onderwysdepartment aanbeveel word, behoort

opvoeders leerders in ʼn taalarm omgewing te help om tegnieke en strategieë te ontdek wat hulle help

om die “kode” van skrif te ontsluit. Dit kan bereik word deur middel van die ontwikkeling van

woordherkennings- en begripsvaardighede soos klankbewustheid, kennis van letter-klank-

ooreenstemming en samesmelting van twee of drie letters om een klank voor te stel. Riglyne en

inligting in verband met die toepassing daarvan in die praktyk behoort deur die onderskeie

onderwyspartye aan graad 1- opvoeders voorsien te word. Leerders wat graad 1 met ʼn hoë peil van

fonologiese en fonemiese bewustheid begin, vaar goed. Fonologiese en fonemiese bewustheid is nodig

voor die leesproses begin. Hierdie studie beklemtoon opnuut die belangrikheid daarvan dat die kind

wat taalagterstande ervaar, wel deur middel van herhaling sekere konsepte kan bemeester.

Eerstens is dit belangrik dat opvoeders deeglik opgelei word om fonologiese en fonemiese bewustheid,

asook letterklank-korrespondering as ʼn integrale deel van Geletterdheid en taal oor die kurrikulum aan

te bied, byvoorbeeld tydens Kuns en Kultuur (musiek, drama, kuns) asook Gesyferdheid en

Lewensvaardigheid.

Tweedens behoort die kurrikulum vir Geletterdheid eksplisiet, direk en deeglik in ʼn konteks onderrig

te word om die verwagte uitkomste te bereik.

109

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!