05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

word om hul gereedheidsvlak te bepaal. Uitvalle by leerders behoort vroeg geïdentifiseer te word en ʼn

intervensieprogram soos wat in die studie gebruik is, behoort gevolg te word.

Die ouers van graad 1-leerders behoort aangemoedig te word om geletterdheidsaktiwiteite tuis met die

kind te doen. Die opvoeder kan die ouer ondersteun en lei in terme van bogenoemde aktiwiteite wat

tuis informeel, tydens die voorlees van boeke, ingeoefen word. Die navorser beveel aan dat die ouer ’n

waarnemingstabel opstel om die kind aan te moedig om ’n foneembewussyn te ontwikkel en in te

oefen. Die ouer sal verder ’n beeld kry van die vordering in terme van die vaardigheid.

6.5 Aanbevelings ten opsigte van die kurrikulum

Die kurrikulum behoort aangepas te word om die nodige vaslegging en inskerping van letter –

klankkorrespondering te bemeester. Daar behoort meer tyd aan die kurrikulum vir geletterdheid gewy

te word en die rooster vir geletterdheid behoort aangepas te word om voorsiening te maak vir die

onderrig van fonemiese, fonologiese en letterklank-korrespondering wat as basis vir suksesvolle lees

dien. Die gebruik van die beskikbare rekenaarsagtewareprogramme, byvoorbeeld CAMI lees en

CAMI diagnosties behoort in die kurrikulum ingewerk te word om leessukses te bevorder. Duidelike

riglyne moet in die kurrikulum uitgespel word sodat vaardighede makliker bereik kan word.

Leerprogramme soos die “Grondslag vir Leer” wat deur die Nasionale Departement van Onderwys

aan skole bekendgestel is, moet deeglik onderrig word.

6.6 Leemtes in die studie

Wanneer die aanbieding en resultate van die voortoets, intervensieprogram en die natoets oor die rol

van fonologiese en fonemiese bewustheid bestudeer word, moet daar in gedagte gehou word dat

hierdie bestaande, aangepaste program slegs vir ʼn tydperk van vier maande gevolg is – begin

Februarie 2009 tot einde Mei 2009, drie dae ʼn week met periodes van twintig minute per dag. Ten

spyte van die beperkte beskikbare tyd vir die intervensieprogram, is die gewenste resultate behaal.

Daar kan dus nie aanvaar word dat die resultate vir alle groeperinge en ʼn taalrykomgewing geldig sou

wees nie, wat as ʼn leemte beskou kan word. Die resultate behaal in die ondersoek, sou dan meer

verteenwoordigend wees.

6.7 Aspekte wat verdere navorsing regverdig

Die leerders in hierdie program was met die aanvang van die studie baie jonk. Toetse

behoort uitgevoer te word op groepe leerders ouer as vyf en ʼn half jaar. Die doel sou wees

om vas te stel of die vlakke van fonologiese en fonemiese bewustheid beter sou wees met

kinders wat reeds ses jaar en ouer is

108

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!