Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie
Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie
Walie, met kinders tuis te speel moet aangemoedig word. Rympies en liedjies kan deur ouers aan leerders voorgesê word en deur middel van herhaling word hul gestimuleer. Inligting aan ouers is noodsaaklik. Kinders uit ʼn taalarm omgewing moet geleenthede gebied word om skoolgereedheidsprogramme te volg. Kinders uit agtergeblewe met omgewingsagterstande het ʼn behoefte daaraan om verrykingsprogramme te volg om die gebrek aan stimulering in die ouerhuis teen te werk. Opvoeders moet geleenthede skep om ouers in die taalarm omgewing te bemagtig om op ʼn eenvoudige wyse kinders te stimuleer met storielees, storievertel, liedjies sing en rympies op sê. Die ontwikkeling van die verstaan van rymwoorde kan verder ingeskerp word deur kinders gereelde blootstelling te gee aan luisteroefeninge wat baie rymwoorde bevat Hierdie konsepte behoort spelenderwys aan jong leerders in graad 1 bekendgestel te word. Graad R- onderrig moet aan alle voorskoolse kleuters reeds op die ouderdom van vyf jaar verskaf word om skoolgereedheid te bevorder. Geen leerder moet tot formele onderrig in graad 1 toegelaat word as daar nie voorsiening vir toegang tot graad R-onderrig gemaak is nie. Graad 1-leerders moet reeds blootstelling aan hierdie konsepte ontvang het, wat dit makliker vir die opvoeder maak om die gereedheidsvlak in graad 1 te bereik. ‘n Graad 1-leerder moet by skooltoetrede ses jaar oud wees en nie vyf en ʼn half jaar soos baie skole tans nog toelaat nie. Opvoeders kan die volgende aktiwiteite met ouers deel sodat hulle die kind tuis kan help om ouditiewe analise by hom in te skerp, byvoorbeeld, identifisering van woorde: Watter woord hoor jy eerste, laaste, middelste; wegneem van woorddele, byvoorbeeld waslap neem was weg en vra watter deel van die woord bly oor; wegneem van lettergrepe, byvoorbeeld vreeslik, neem vrees weg en vra watter deel van die woord bly oor; identifiseer begin-, middel- en eindklanke, byvoorbeeld in die woord hek is [h], die beginklank, [ɛ] die middelklank en [k] die eindklank; weglaat van klanke, byvoorbeeld, mot, neem [m] weg. Watter woord bly oor? ot; vervanginging van klanke, byvoorbeeld vis vervang [ƒ] met [m]. Soortgelyke oefeninge kan gereeld aan die kind gegee word om ouditiewe analise in te skerp. Dit is duidelik dat die bevindinge in hierdie afdeling baie inoefening en intervensie benodig om die nodige uitkoms te bereik. Genoegsame inskerpingsoefeninge word benodig om die nodige vlak van vaardigheid te bereik. Opvoeders behoort toe te sien dat die gereedheidsvlak bepaal word voordat die konsep aan leerders onderrig word. Basislynassessering is nodig om vas te stel watter vlak van bereiking die leerder demonstreer. Voorbeelde van hierdie konsep kan as volg aangebied word: Voeg woorde saam byvoorbeeld, hand + sak is handsak, voeg lettergrepe saam byvoorbeeld, gor + dyn is gordyn, voeg klanke saam om ʼn woord te vorm byvoorbeeld, [ǝi.]-[s] is ys. Voeg klanke by om ʼn nuwe woord te vorm, byvoorbeeld, sê [əs], voeg ʼn [k] voor wat die nuwe woord, kis vorm. Hierdie oefeninge behoort ʼn integrale deel van luisteroefeninge in geletterdheid te vorm. 106
6.2.6 Aanbevelings ten opsigte van die voortoets van fonologiese en fonemiese bewustheidheid in fase een en twee Die voortoets kan in elke grondslagfase klas aan die begin van die jaar toegepas word. Na afloop van elke fase behoort die resultate gebruik te word om lesbeplanning na aanleiding van die uitvalle te doen. 6.2.7 Aanbevelings ten opsigte van die natoets van fonologiese en fonemiese bewustheidheid in fase een en twee Die natoets van fonologiese en fonemiese bewustheid kan gebruik te word na elke fase om die vlak van ontwikkeling van elke leerder te bepaal. Die toets moet dien as vertrekpunt om die groepwerk en intervensieprogram in elke klas saam te stel. 6.3 Aanbevelings ten opsigte van die intervensieprogram Die volgende indrukke is na afloop van die intervensieprogram gelaat: Die proefpersone wat by die intervensieprogram betrokke was, was baie positief tydens die toepassing daarvan. Die intervensieprogram kan vir alle leerders in graad 1 gebruik word, aangesien die studie toon dat daar ’n groot verbetering teweeg gebring is met die onderrig daarvan. Die program behoort aangepas te word om by alle leerders se vlak van ontwikkeling te pas. Voldoende boeke in die klas om kinders te stimuleer asook prente met woorde teen die muur is noodsaaklik. Die gebruik van woordeboeke, alfabetkaarte en die 100-boekprojek van die Departement van Onderwys moet effektief in die klaskamer gebruik word om geletterdheid te bevorder. Graad 1-leerders behoort by skooltoetrede aan die intervensieprogram blootgestel te word om vas te stel watter vlak van skoolgereedheid ten opsigte van fonologiese en fonemiese bewustheid bereik is. Meer tyd behoort aan hierdie konsep toegeken te word. Die intervensieprogram behoort in alle voorskoolse sentrums waar graad R-leerders onderrig word, in die dagprogram geïntegreer te word. Dit behoort ook aan ouergemeenskappe bekendgestel te word sodat elke voornemende leerder in graad 1 die nodige agtergrond ontwikkel om hierdie konsepte gouer te bemeester om sodoende leessukses te bevorder. Ouerleidingsessies ten opsigte van hierdie aspek behoort ook te kan bydra daartoe om fonologiese bewustheid te bevorder. 6.4 Aanbevelings ten opsigte van die leerders Leerders behoort by skooltoetrede in graad 1 die ouderdom van ses jaar te bereik en moet sewe jaar word in graad 1. Leerders wat te jonk in die graad is, toon groot uitvalle en het meer tyd nodig om die vaardighede te bereik. Leerders uit ʼn taalarm omgewing wat nie tuis gestimuleer word nie, kan nie die assesseringstandaarde bemeester nie. Alle graad 1-leerders moet aan die begin van die jaar getoets 107
- Page 63 and 64: Tydens die ontwikkeling van die int
- Page 65 and 66: Onafhanklike Veranderlikes Die onaf
- Page 67 and 68: observasie gebruik gemaak vir data-
- Page 69 and 70: Hoofstuk 4 Die intervensieprogram 4
- Page 71 and 72: Klippertjie, klappertjie Klap, klap
- Page 73 and 74: Waarneming/Refleksie Les 2 Woordgeh
- Page 75 and 76: Les 4: Tema: Somer Datum: 3 Maart 2
- Page 77 and 78: Les 6: Tema: Diere Datum: 12 Maart
- Page 79 and 80: Die resultate ten opsigte van die w
- Page 81 and 82: Les 2 Datum: 30 Maart 2009 Vasleggi
- Page 83 and 84: Waarneming/Refleksie Les 3 Dit is d
- Page 85 and 86: ʼn Klankkaart met prente van woorde
- Page 87 and 88: Les 8 Datum: 23 April 2009 Letter -
- Page 89 and 90: Waarneming/Refleksie Les 9 Leerders
- Page 91 and 92: tydens die toets toon nie, maar dat
- Page 93 and 94: Begin, middel en eindklank: Proefpe
- Page 95 and 96: Die werkvel in les ses wat die kons
- Page 97 and 98: 5 4 3 2 1 0 0 1 10 20 30 40 50 60 7
- Page 99 and 100: 2. Ouditiewe Woordgeheue (verwante
- Page 101 and 102: 100.0% 80.0% 60.0% 40.0% 20.0% 0.0%
- Page 103 and 104: 5.2.4 Die vergelyking van die voort
- Page 105 and 106: Identifisering van die [k]- klank:
- Page 107 and 108: TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE 10
- Page 109 and 110: Hoofstuk 6 Bevindinge en aanbevelin
- Page 111 and 112: aktiwiteite word eers prakties uitg
- Page 113: word eerste, laaste en in die midde
- Page 117 and 118: Die rol van ouerbetrokkenheid in di
- Page 119 and 120: Bibliografie Adams, M.J. 1990. Begi
- Page 121 and 122: Bradley, L. & Bryant, P. E. 1983. C
- Page 123 and 124: Davies, A. & Ritchie, D. 2003. THRA
- Page 125 and 126: Ehri, L.C.1999. Phases of developme
- Page 127 and 128: Hatcher, P.J., Hulme, C. & Snowling
- Page 129 and 130: Latsky, S. 1998. Die verband tussen
- Page 131 and 132: McKee, P. 1934. Reading and literat
- Page 133 and 134: Phillips, B.M., Menchetti, J.C. & L
- Page 135 and 136: Snow, C.E., Burns, M.S. & Griffen,
- Page 137 and 138: Westheimer, M. 1997. Ready or not:
- Page 139 and 140: Bylaag A: Etiese verklaring - Toest
- Page 141 and 142: Bylaag B: Voortoets / Natoets vir F
- Page 143 and 144: Bylae C: Die Yopp-Singertoets vir F
- Page 145 and 146: 9. weg 20. by 10.die 21. bo 11. vet
- Page 147 and 148: Bylae D: Werkvel 2 - Woordegeheue x
- Page 149 and 150: Bylae D: Werkvel 4 - Ouditiewe Gehe
- Page 151 and 152: Bylae E Werkvelle: Intervensieprogr
- Page 153 and 154: xlii
- Page 155 and 156: xliv
- Page 157 and 158: xlvi
- Page 159 and 160: xlviii
- Page 162 and 163: Glossarium Fonologie Du Toit (1982:
Walie, met kinders tuis te speel moet aangemoedig word. Rympies en liedjies kan deur ouers aan

leerders voorgesê word en deur middel van herhaling word hul gestimuleer. Inligting aan ouers is

noodsaaklik. Kinders uit ʼn taalarm omgewing moet geleenthede gebied word om

skoolgereedheidsprogramme te volg. Kinders uit agtergeblewe met omgewingsagterstande het ʼn

behoefte daaraan om verrykingsprogramme te volg om die gebrek aan stimulering in die ouerhuis teen

te werk. Opvoeders moet geleenthede skep om ouers in die taalarm omgewing te bemagtig om op ʼn

eenvoudige wyse kinders te stimuleer met storielees, storievertel, liedjies sing en rympies op sê. Die

ontwikkeling van die verstaan van rymwoorde kan verder ingeskerp word deur kinders gereelde

blootstelling te gee aan luisteroefeninge wat baie rymwoorde bevat

Hierdie konsepte behoort spelenderwys aan jong leerders in graad 1 bekendgestel te word. Graad R-

onderrig moet aan alle voorskoolse kleuters reeds op die ouderdom van vyf jaar verskaf word om

skoolgereedheid te bevorder. Geen leerder moet tot formele onderrig in graad 1 toegelaat word as daar

nie voorsiening vir toegang tot graad R-onderrig gemaak is nie. Graad 1-leerders moet reeds

blootstelling aan hierdie konsepte ontvang het, wat dit makliker vir die opvoeder maak om die

gereedheidsvlak in graad 1 te bereik. ‘n Graad 1-leerder moet by skooltoetrede ses jaar oud wees en

nie vyf en ʼn half jaar soos baie skole tans nog toelaat nie.

Opvoeders kan die volgende aktiwiteite met ouers deel sodat hulle die kind tuis kan help om ouditiewe

analise by hom in te skerp, byvoorbeeld, identifisering van woorde: Watter woord hoor jy eerste,

laaste, middelste; wegneem van woorddele, byvoorbeeld waslap neem was weg en vra watter deel van

die woord bly oor; wegneem van lettergrepe, byvoorbeeld vreeslik, neem vrees weg en vra watter deel

van die woord bly oor; identifiseer begin-, middel- en eindklanke, byvoorbeeld in die woord hek is [h],

die beginklank, [ɛ] die middelklank en [k] die eindklank; weglaat van klanke, byvoorbeeld, mot, neem

[m] weg. Watter woord bly oor? ot; vervanginging van klanke, byvoorbeeld vis vervang [ƒ] met [m].

Soortgelyke oefeninge kan gereeld aan die kind gegee word om ouditiewe analise in te skerp.

Dit is duidelik dat die bevindinge in hierdie afdeling baie inoefening en intervensie benodig om die

nodige uitkoms te bereik. Genoegsame inskerpingsoefeninge word benodig om die nodige vlak van

vaardigheid te bereik. Opvoeders behoort toe te sien dat die gereedheidsvlak bepaal word voordat die

konsep aan leerders onderrig word. Basislynassessering is nodig om vas te stel watter vlak van

bereiking die leerder demonstreer. Voorbeelde van hierdie konsep kan as volg aangebied word: Voeg

woorde saam byvoorbeeld, hand + sak is handsak, voeg lettergrepe saam byvoorbeeld, gor + dyn is

gordyn, voeg klanke saam om ʼn woord te vorm byvoorbeeld, [ǝi.]-[s] is ys. Voeg klanke by om ʼn

nuwe woord te vorm, byvoorbeeld, sê [əs], voeg ʼn [k] voor wat die nuwe woord, kis vorm. Hierdie

oefeninge behoort ʼn integrale deel van luisteroefeninge in geletterdheid te vorm.

106