05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

word eerste, laaste en in die middel van [b]-[o:]-[m] gehoor? Die proefpersoon is nou in staat om die

ouditiewe persepsie (abstrak) van fonemiese bewustheid op letterbegrip (konkreet) toe te pas.

6.2.4.1 Aanbeveling

Voorskoolse leerders moet alreeds in die tweede helfte van die ontvangsjaar blootgestel word aan

letterklank-korrespondering. Dit is dus baie belangrik dat voorskoolse opleiding verpligtend vir alle

leerders moet wees sodat die opvoeder ʼn langer tydperk in graad 1 het om aanvangslees en formele

lees te onderrig. Na afloop van elke afdelings van fonologiese bewustheid, fonemiese bewustheid en

letterklank-korrespondering in graad 1, behoort ʼn toets voltooi te word om vas te stel tot op watter

vlak die leerder ontwikkel het. Leemtes en uitvalle moet geïdentifiseer word om elke leerder volgens ʼn

bepaalde leerstyl en leerstrategie te onderrig. Hoë-risiko-leerders wat uitvalle toon, behoort deur

middel van ʼn intervensieprogram ondersteun te word.

6.2.5 Aanbevelings ten opsigte van die voortoets in fase een en die natoets in fase twee

van fonologiese bewustheid

Baie aandag moet aan die ontwikkeling van geheueroeping in graad R en 1 gegee word. Die

gebrekkige woordeskat kan ontwikkel word deur gereelde blootstelling aan teks en mondelinge

kommunikasie, asook aan herhaling van syfers soos byvoorbeeld ʼn telefoonnommer. Eenvoudige

instruksies om graad 1- en R-leerders gereed te maak vir onderrig van hierdie konsep kan aan ouers

gegee word tydens inligtingsessies by oueraande. Kort stories, sinsbou, woorde en letters kan aan

leerders vertel en verduidelik word waarna hul dit dan herhaal. Gereelde konsolidering en

inskerpingsoefeninge behoort ʼn integrale deel van die onderrig van konsepte te vorm. Daar behoort in

die geletterdheidstydtoewysing vyftien minute per dag gedurende kontaktyd gewy te word aan die

ontwikkeling van geheuestrategieë. Die kind moet baie geleenthede gegee word om na stories te

luister en dit dan oor te vertel. Mondelinge opdragte moet gereeld aan kinders gegee word om uit te

voer.

In die begin behoort makliker woordgroepe gekies te word wat binne die leerder se ervaringswêreld

val. Die aantal woorde in die groep kan ook minder wees, byvoorbeeld vier woorde kan verminder

word na drie woorde. Daarna moet dit stadig vermeerder word. Meer blootstelling aan hierdie

oefening word aanbeveel. Sodra die vlak van ontwikkeling bereik is, behoort moeiliker woordgroepe

gekies te word om die vaardigheidsvlak van ontwikkeling te verhoog. Gereelde oefeninge om te

onderskei tussen ooreenkomste en verskille tussen geluide en klanke behoort in die daaglikse

lesbeplanning te reflekteer. Eenvoudige opdragte behoort gereeld aan die kind gegee te word om

begrip en betekenis by kinders te ontwikkel.

Groter ouerbetrokkenheid in die kind se voorskoolse fase is noodsaaklik om geletterdheid te ontwikkel

en skoolgereedheid te bevorder. Inligting aan ouers om eenvoudige rympies, soos Wielie, Wielie

105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!