05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

moet die afdelings ʼn integrale deel vorm van die lesbeplanning vir die geletterdheidsleerarea in die

grondslagfase.

6.2.3.2 Bespreking

Die blootstelling van die proefpersone aan fonemiese bewustheidsaktiwiteite het die ontwikkeling

gestimuleer. Die proefpersone was in staat om die verbetering te weeg te bring weens die blootstelling

aan die intervensieprogram tydens die empiriese ondersoek. Proefpersone is reeds ʼn langer periode in

ʼn klaskamersituasie en het alreeds geleer om te luister. Die waarneembare verskil in hierdie toets kan

toegeskryf word aan die grondslag van die fonologiese ontwikkeling in fase een tydens die empiriese

ondersoek. Die proefpersone kan gedissiplineerd luister en is in staat om self die woord op te breek en

dan te kan sê uit hoeveel dele ʼn woord bestaan. Die grondslag van die fonologiese bewustheid het

bygedra tot die verbetering in die voortoets. Op hierdie stadium is die jong proefpersone reeds ses

weke in die skool en vaardighede soos luister en doen is in ʼn proses van ontwikkelling. Die

proefpersone is in die proses om die sensitiwiteit vir en kontrole oor die foneme te bemeester. Die

samevoeging van klanke vorm woorde wat aan proefpersone bekend is en begrip word getoon deurdat

proefpersone die woorde verstaan wat gevorm word. Die proefpersone is in staat om te identifiseer

watter klank eerste, laaste en in die middel gehoor word.

Die hoeveelheid woorde in die eerste aktiwiteit was te veel inhoud vir die proefpersoon om te onthou

en te interpreteer. Die onthouvermoë is nie by alle proefpersone op dieselfde vlak nie. As gevolg van

proefpersone se jong ouderdom en hul onstimulerende omgewing is dit moeilik om begrippe te

verstaan wat nie aan hulle bekend is nie.

Die tydperk van onderrig in die empiriese ondersoek dra by tot die verbetering van die afdelings.

Genoegsame blootstelling aan ouditiewe analise het die proefpersoon die geleentheid gebied om die

nodige onderskeidingsvermoë te ontwikkel wat ʼn belangrike komponent van hierdie konsep is. Dit is

belangrik dat daar gelet word op die opbreking, vervanging, weglating en identifisering van begin-,

middel- en eindklank. By hierdie afdelings is dit belangrik dat daar gelet word op die saamvoeg van

woorddele, lettergrepe en klanke om nuwe woorde te vorm, (byvoeging en invoeging van klanke). Dit

is duidelik dat hierdie begrippe onderrig en aangeleer moet word sodat proefpersone dit makliker kan

verstaan en toepas.

6.2.4 Bevindinge ten opsigte van die letterklank-korrespondering

Die letterklank-korrespondering het waarneembare bereiking van uitkomste in die empiriese

ondersoek getoon. Dit is duidelik dat die rol van fonologiese bewustheid ʼn positiewe invloed op

fonemiese bewustheid het. Die proefpersoon is nou in staat om die klanke in ʼn woord wat deur

proefpersoon self gehoor word, op te breek, byvoorbeeld die woord boom bestaan uit drie dele,

naamlik [b]- [o:]- [m]. Die proefpersoon is nou in staat om te sê wat gehoor word, byvoorbeeld: Wat

104

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!