05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

proefpersoon drie woorde wat soos die woorde in die groep klink moes noem, kon goed bemeester

word. In die natoets het daar groot verbetering plaasgevind.

By ouditiewe analise waar proefpersone eerste, laaste en middelste woorde moes identifiseer,

woorddele en lettergrepe moes wegneem, begin-, middel- en eindklank moes weergee, klanke moes

weglaat en vervang, was daar ’n probleem. Geeneen van die proefpersone kon hierdie konsepte

verstaan of baasraak in die voortoets nie. ʼn Waarneembare verbetering ten opsigte van die ouditiewe

analise is by hierdie afdeling in die natoets gevind.

Ouditiewe sintese waar woorddele, lettergrepe en klanke saamgevoeg word om ʼn nuwe woord te vorm

asook die byvoeging en invoeging van klanke om ʼn nuwe woord te vorm, kon deur geen van die

proefpersone gedoen word in die voortoets nie. In die natoets is daar verbetering waargeneem in die

afdeling.

6.2.1.1 Bespreking

Proefpersone was nog nie blootgestel aan hierdie konsepte (sien 5.2.1) nie en het dus geen begrip

getoon tydens toetsing nie. Die groep woorde was nie op die proefpersoon se vlak nie en hulle het dus

swak gevaar in dié afdelings. Proefpersone kom uit ʼn taalarm omgewing waar daar geen stimulasie

plaasvind nie. Die vermoë om tussen woorde, sinne en klanke te onderskei, verg inoefening en

inskerping deur ouer en opvoeder. Alhoewel rym ʼn natuurlike ontdekking in taal behoort te wees na

vele blootstelling tuis, is dit duidelik dat hierdie proefgroep geen begrip daarvan toon nie. Die

onstimulerende omgewing waaruit die proefpersone kom, gee aanleiding tot hierdie groot uitvalle. ʼn

Ongeletterde ouergemeenskap en swak ouerbetrokkenheid beïnvloed die resultaat.

Die proefpersone het geen begrip van hierdie konsepte nie omdat dit nog vroeg in die eerste kwartaal

is en daar geen blootstelling aan hierdie afdelings gegee is nie. Dit is ook bo die proefpersone se vlak

omdat die ouderdom van proefpersone wissel en begrip nog nie ontwikkel is rondom hierdie aspekte

van fonologiese bewustheid nie. Dit is duidelik dat hierdie begrippe vir die proefpersone geen

betekenis inhou nie. As gevolg van proefpersone se agterstand in taal, was dit moeilik om te verstaan

wat verwag word. Dit is ook ʼn moeilike konsep vir leerders wat nie gestimuleerd van die huis afkom

en hierdie begrippe nie verstaan nie.

6.2.2 Bevindinge ten opsigte van die intervensieprogram

Die afdelings van rym, woordgeheue, ouditiewe sintese en ouditiewe analise het verbeter tydens die

toepassing van die intervensieprogram. Luister- en doenoefeninge behoort ʼn integrale deel van die

ontwikkeling van programme vir fonologiese bewustheid in geletterdheidsonderrig te wees.

Voorbeelde van hierdie oefeninge is eenvoudige aktiwiteite soos “luister na die opdrag en doen die

aksie.” Teken ʼn rooi kol onder die tafel (prent met tafel word aan die leerder verskaf). Hierdie

102

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!