05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ouers werk gedurende die dag en kom saans laat tuis. Hulle het nie tyd om kwaliteit tyd met hul

kinders deur te bring nie. Die feit dat ouers nie self op skool was nie, het tot gevolg dat kinders nie

aangemoedig en gemotiveer word om hul skoolloopbaan met entoesiasme aan te pak nie. Sommige

kinders woon ver afstande van die skool en moet reeds vroeg in die oggend opstaan om betyds by die

skool te kom. Die gevolg is dat hulle die dag moeg begin. Die meerderheid van die kinders kom met

’n leë maag by die skool aan en word dan aan onderrig blootgestel. Die opvoeders verwag dat hierdie

kinders entoesiasties en weetgierig moet wees en aandag skenk. Hul konsentrasievermoë is laag en hul

stel nie belang daarin om te luister nie. Dit verg baie wilskrag van hierdie kinders om aan die

onderrigproses deel te neem.

Met die intree van Kurrikulum 2005 in 1998 is ’n skuif gemaak weg van die fokus op kennis na ’n

balans tussen kennis, vaardighede, houdings en waardes. Opvoeders het minder tyd aan belangrike

elemente in lees soos die aanleer van ’n sin, aanleer van ’n woord, woordherkenning,

woordeboekvaardighede, aanleer van klanke en leesbegrip, gewy. In baie van die opvoeders se

lesplanne is daar geen aanduiding dat fonologiese en fonemiese bewustheid ontwikkel word nie en met

mondelinge interaksie tydens klasbesoeke is daar meestal geen duidelike aanduiding dat van hierdie

vaardighede in die klas onderrig word nie. Die nodige tyd en strategieë om vaardighede wat aan

hierdie aspek van lees gewy behoort te word om te ontwikkel, voldoen nie aan die nodige vereistes

nie. Alhoewel dit in opvoeders se beplanning reflekteer, word dit nie altyd deurgevoer nie.

Met die onlangse sistemiese toetse wat deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement afgeneem is, was

die persentasie van geletterdheid by hierdie skool besonder laag in graad 3. Die uitslae was soos volg:

2002 2004 2006

5, 0 % 32, 5% 25 %

Navorsing is nodig om ʼn geskikte program daar te stel en kriteria te bepaal waarvolgens fonologiese

en fonemiese bewustheid onderrig moet word om sodoende leessukses te bewerkstellig. Baie

navorsing is reeds in Engels gedoen, maar in Afrikaans is daar tans ’n leemte. Daar is groot verskille

tussen fonologiese en fonemiese programme in Engels teenoor programme in Afrikaans ten opsigte

van uitspraak en klanke.

Opvoeders steun steeds sterk op die gebruik van bronne en leer en onderrig- ondersteuningsmateriaal

(LOOM), om die nuwe kurrikulum te verstaan. Die bronne verseker ongelukkig nie dat opvoeders en

leerders die onderrigstrategieë verstaan nie. Die gebruik van oneffektiewe onderrigstrategieë kan ook

daartoe lei dat leerders in die klas nie in ag geneem word nie en dat die beginsels van

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!