Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

5.3.4 Die vergelyking van die voortoets se resultate van fase een met die van dieselfde natoets in fonemiese bewustheid van fase twee 120.0% 100.0% 80.0% 60.0% 40.0% 20.0% 0.0% Na aanleiding van die grafiese voorstelling van die vergelyking tussen die voortoets en die natoets in die navorsing is dit duidelik dat die intervensieprogram ʼn verandering by die proefpersone teweeggebring het. 5.4 Samevatting In hierdie hoofstuk is ʼn volledige verslag aangebied van resultate wat voor en na afloop van die intervensieprogram verkry is. Op grond van die voortoets en natoets se resultate in fase een en fase twee word aangetoon dat daar’n groot verbetering by leerders wat aan die intervensieprogram van fonologiese en fonemiese bewustheid asook letter-klankkorrespondering onderwerp was, in die natoetse waargeneem is. 75.3% 96.2% Voortoets Natoets Figuur 5.15: Vergelyking van die voortoets en natoets van proefpersone ten opsigte van fonemiese bewustheid In die volgende hoofstuk sal die bevindinge, aanbevelings en slotperspektief bespreek word. 100

Hoofstuk 6 Bevindinge en aanbevelings 6.1 Inleiding Observasie tydens die natoets van proefpersone het aan die lig gebring dat informele fonologiese en fonemiese bewustheidsontwikkeling wel plaasgevind het. Op grond van die natoets se resultate word aangetoon dat daar groot verbetering in die bemeestering van fonologiese en fonemiese bewustheid, asook letter-klankkorrespondering, plaasgevind het. Dit wil voorkom asof die intervensieprogram suksesvol was en is dus noodsaaklik. Proefpersone se belangstelling in taalontwikkeling het verbeter na blootstelling aan bepaalde geletterdheidsaktiwiteite. 6.2 Bevindinge en aanbevelings 6.2.1 Bevindinge ten opsigte van die voortoets in fase een en die natoets in fase twee van fonologiese bewustheid Daar is in die voortoets bevind dat die leerders probleme ondervind het met die afdelings van ouditiewe syfergeheue, asook ouditiewe woordgeheue. Uitvalle kom voor wanneer vyfsyfergetalle en verwante en onverwante woorde herroep moes word. Dit dui daarop dat die proefpersone nie wesenlike probleme met die identifisering van die driesyfer- en viersyfer-getalle het nie, maar wel met die vyfsyfergetalle. Die proefgroep kon nie daarin slaag om die ouditiewe woordgeheue met verwante en onverwante woordgroepe weer te gee nie. In die natoets van die afdeling van ouditiewe woordgeheue met die groep verwante woorde kon wel deur die meerderheid proefpersone voltooi word. Die groep woorde wat nie met mekaar verband gehad het nie, is deur die meerderheid proefpersone bemeester. In teenstelling met die voortoets was daar ʼn waarneembare verbetering ten opsigte van die afdeling. Proefpersone kon nie ouditiewe diskriminasie toepas nie. Ouditiewe diskriminasie het ʼn groot verbetering in die natoets getoon. Rymwoorde was moeilik om weer te gee. Die proefgroep kon nie die rymwoord uit vyf woorde identifiseer nie. Rym as ʼn afdeling van fonologiese bewustheid het ʼn groot uitval getoon in die eerste aktiwiteit met vyf woorde in ʼn groep waarvan die woord wat nie rym nie, geïdentifiseer moes word. Die proefpersone het gesukkel om die woord te identifiseer. Die tweede aktiwiteit waar die 101

5.3.4 Die vergelyking van die voortoets se resultate van fase een met die van dieselfde

natoets in fonemiese bewustheid van fase twee

120.0%

100.0%

80.0%

60.0%

40.0%

20.0%

0.0%

Na aanleiding van die grafiese voorstelling van die vergelyking tussen die voortoets en die natoets in

die navorsing is dit duidelik dat die intervensieprogram ʼn verandering by die proefpersone

teweeggebring het.

5.4 Samevatting

In hierdie hoofstuk is ʼn volledige verslag aangebied van resultate wat voor en na afloop van die

intervensieprogram verkry is. Op grond van die voortoets en natoets se resultate in fase een en fase

twee word aangetoon dat daar’n groot verbetering by leerders wat aan die intervensieprogram van

fonologiese en fonemiese bewustheid asook letter-klankkorrespondering onderwerp was, in die

natoetse waargeneem is.

75.3%

96.2%

Voortoets Natoets

Figuur 5.15: Vergelyking van die voortoets en natoets van proefpersone ten

opsigte van fonemiese bewustheid

In die volgende hoofstuk sal die bevindinge, aanbevelings en slotperspektief bespreek word.

100

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!