Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Identifisering van die [a] -klank: Uit die elf proefpersone wat die werkvel 6 (sien Bylaag E) (uit ʼn totaal van vyf punte) voltooi het, is die volgende persentasie behaal: Sewe proefpersone behaal 100%, vier proefpersone behaal 80% TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE 100% 7 80% 4 Identifisering van die [e:] klank: Uit die elf proefpersone wat die werkvel 9 (sien Bylaag E) (uit ʼn totaal van vyf punte) voltooi het, is die volgende persentasie behaal: Ag proefpersone behaal 100%, twee proefpersone behaal 80% en een proefpersoon behaal 60%. TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE 100% 8 80% 2 60% 1 Identifisering van die [a: ]-klank: Uit die elf proefpersone wat die werkvel 8 (sien Bylaag E) (uit ʼn totaal van vyf punte) voltooi het, is die volgende persentasie behaal: Ses proefpersone behaal 100%, een proefpersoon behaal 80% en vier proefpersone behaal 60%. TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE 100% 6 80% 1 60% 4 Identifisering van die eerste, laaste en middelste klank deur na die prent te kyk en die woord te sê. Uit elf proefpersone wat die werkvel 10 (sien Bylaag E) (uit ʼn totaal van sestien punte) voltooi het, is die volgende resultaat behaal: Vyf proefpersone behaal 100%, een behaal 80% en vyf behaal 60%. Figuur 5.13.9 Identifisering van die [a] - klank Figuur 5.13.10 Identifisering van die [e:]- klank Figuur 5.13.11 Identifisering van die [a:] -klank 98

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE 100% 5 80% 1 60% 5 Voorgrond/Agtergrond, werkvel 7 (sien Bylaag E): Proefpersoon identifiseer slegs die “appel” tussen die ander prente en kleur dit rooi in. Uit die tien proefpersone kon nege 100% behaal en een proefpersoon kon nie die opdrag uitvoer nie. TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE 100% 9 0% 1 Voorgrond/Agtergrond- aktiwiteit: Proefpersoon identifiseer slegs die [s] tussen die ander prente en kleur dit rooi in. Uit die elf proefpersone wat die werkvel (uit ʼn totaal van ses punte) voltooi het, kon sewe 100% behaal en vier proefpersoon het 90% behaal. TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE 100% 7 90% 4 ʼn Duidelike verskil is waarneembaar in die intervensieprogram in vergelyking met die eerste fase van die navorsing. Figuur 5.13.12 Identifisering van die eerste, laaste en middelste klank 5.3.3 Natoets van fonemiese bewustheid Die voortoets en natoets was identies en is deur twaalf proefpersone afgelê. Uit ʼn totaal van twee en twintig punte is die volgende resultaat verkry: Sewe van die proefpersone het 100% in die toets behaal, twee proefpersone het 95.4% behaal, twee proefpersone het 90.9% behaal, een persoon het 81.8% behaal. Die voortoets van fase een toon ʼn groot verskil teenoor die natoets van fase twee. TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE 100% 7 95.4% 2 90.9% 2 81.8% 1 Figuur 5.14.1 Voorgrond/Agtergrond Figuur 5.14.2 Voorgrond/Agtergrond 99

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 5

80% 1

60% 5

Voorgrond/Agtergrond, werkvel 7 (sien Bylaag E): Proefpersoon identifiseer slegs die “appel”

tussen die ander prente en kleur dit rooi in. Uit die tien proefpersone kon nege 100% behaal en

een proefpersoon kon nie die opdrag uitvoer nie.

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 9

0% 1

Voorgrond/Agtergrond- aktiwiteit: Proefpersoon identifiseer slegs die [s] tussen die ander prente

en kleur dit rooi in. Uit die elf proefpersone wat die werkvel (uit ʼn totaal van ses punte)

voltooi het, kon sewe 100% behaal en vier proefpersoon het 90% behaal.

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 7

90% 4

ʼn Duidelike verskil is waarneembaar in die intervensieprogram in vergelyking met die eerste fase van

die navorsing.

Figuur 5.13.12 Identifisering van die eerste, laaste en middelste

klank

5.3.3 Natoets van fonemiese bewustheid

Die voortoets en natoets was identies en is deur twaalf proefpersone afgelê. Uit ʼn totaal van twee en

twintig punte is die volgende resultaat verkry: Sewe van die proefpersone het 100% in die toets

behaal, twee proefpersone het 95.4% behaal, twee proefpersone het 90.9% behaal, een persoon het

81.8% behaal. Die voortoets van fase een toon ʼn groot verskil teenoor die natoets van fase twee.

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 7

95.4% 2

90.9% 2

81.8% 1

Figuur 5.14.1 Voorgrond/Agtergrond

Figuur 5.14.2 Voorgrond/Agtergrond

99

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!