05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Identifisering van die [a] -klank: Uit die elf proefpersone wat die werkvel 6 (sien Bylaag E) (uit

ʼn totaal van vyf punte) voltooi het, is die volgende persentasie behaal: Sewe proefpersone

behaal 100%, vier proefpersone behaal 80%

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 7

80% 4

Identifisering van die [e:] klank: Uit die elf proefpersone wat die werkvel 9 (sien Bylaag E) (uit

ʼn totaal van vyf punte) voltooi het, is die volgende persentasie behaal: Ag proefpersone behaal

100%, twee proefpersone behaal 80% en een proefpersoon behaal 60%.

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 8

80% 2

60% 1

Identifisering van die [a: ]-klank: Uit die elf proefpersone wat die werkvel 8 (sien Bylaag E) (uit

ʼn totaal van vyf punte) voltooi het, is die volgende persentasie behaal: Ses proefpersone

behaal 100%, een proefpersoon behaal 80% en vier proefpersone behaal 60%.

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 6

80% 1

60% 4

Identifisering van die eerste, laaste en middelste klank deur na die prent te kyk en die woord te

sê. Uit elf proefpersone wat die werkvel 10 (sien Bylaag E) (uit ʼn totaal van sestien punte)

voltooi het, is die volgende resultaat behaal: Vyf proefpersone behaal 100%, een behaal 80%

en vyf behaal 60%.

Figuur 5.13.9 Identifisering van die [a] - klank

Figuur 5.13.10 Identifisering van die [e:]- klank

Figuur 5.13.11 Identifisering van die [a:] -klank

98

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!