Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie
Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie
Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 9

83.3% 2

Figuur 5.13.1 Identifisering van die [m]-klank

Identifisering van die [ɛ]-klank: Uit die ag proefpersone wat die werkvel (uit ʼn totaal van sewe

punte) voltooi het, is die volgende persentasie behaal: sewe proefpersone behaal 100% en een

proefpersoon behaal 85.7%.

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 7

85.7% 1

Figuur 5.13.2 Identifisering van die [ɛ]-klank

Identifisering van die [r]- klank: Uit die twaalf proefpersone wat die werkvel 5 (sien Bylaag E)

(uit ʼn totaal van sewe punte) voltooi het, is die volgende persentasie behaal: sewe

proefpersone behaal 100% en vyf proefpersone behaal 85.7%.

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 7

85.7% 5

Figuur 5.13.3 Identifisering van die [r] -klank

Identifisering van die [s]-klank: Uit die elf proefpersone wat die werkvel (uit ʼn totaal van ag

punte) voltooi het, is die volgende persentasie behaal: Vyf proefpersone behaal 100%, vyf

proefpersone behaal 87.5%, en een proefpersoon behaal 50.0 %.

TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE

100% 5

87.5% 5

50% 1

Figuur 5.13.4 Identifisering van die [s] -klank

96