05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vervanging van klanke: Die proefpersone kry ʼn woord vis, waar die [ǝ] vervang word

met [a] en ʼn nuwe woord “vas” gemaak word. Uit die dertien proefpersone was twee

proefpersone in staat om die woord weer te gee. Elf van die proefpersone kon nie die

woord weergee nie. Daar word ʼn geringe verskil tussen die voortoets en natoets

waargeneem.

6. Ouditiewe sintese:

voeg woorddele saam: Die proefpersone kry twee woorddele soos byvoorbeeld hand +

sak = handsak om ʼn nuwe woord te vorm. Uit die dertien proefpersone kon ag

proefpersone die woorddele saamvoeg om ʼn nuwe woord te vorm en vyf was nie in staat

om die woorde saam te voeg nie. ʼn Groot verskil is waarneembaar tussen die voortoets en

natoets.

voeg lettergrepe saam: Die proefpersone kry twee lettergrepe gor + dyn om saam te voeg

om ʼn nuwe woord “gordyn” te vorm. ʼn Groot verskil is waarneembaar tussen die

voortoets en natoets.

saamvoeg van klanke om ʼn nuwe woord te vorm: Die proefpersone het ʼn twee-letter-

of drie-letterwoord gekry om ʼn woord te vorm byvoorbeeld, [ǝi]-[s] is “ys” of [s]-[ᴐn] is

“son”. Al die proefpersone kon die antwoord korrek weergee. Daar word ʼn merkwaardige

verskil tussen die voortoets en natoets waargeneem.

byvoeging van klanke: Die proefpersone kry ʼn kort woord soos is. Hulle moes ʼn klank

byvoeg om ʼn nuwe woord te vorm soos [k] wat “kis” vorm. Nege uit die dertien

proefpersone kon die antwoorde weergee. ʼn Groot verskil is waarneembaar tussen die

voortoets en natoets.

invoeging van klanke om ʼn nuwe woord te vorm: Die proefpersoon kry ʼn woord soos

‘kas’ en die woord word verander deur ʼn [l] na die [k]-klank in te voeg sodat die nuwe

woord, “klas” gevorm word. Tien van die dertien proefpersone kon die toets voltooi en

drie was nog nie in staat om die toets te doen nie. Dit is duidelik dat daar baie verbetering

getoon word tussen die voortoets en die natoets.

94

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!