Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

90.0% 80.0% 70.0% 60.0% 50.0% 40.0% 30.0% 20.0% 10.0% 0.0% 4. Rym: Uit ʼn groep van vyf woorde waar die proefpersoon die woord wat nie rym nie, moes identifiseer, was drie van die proefpersone nie in staat om die woord weer te gee. Uit ʼn totaal van dertien proefpersone kon 77% hierdie komponent in die natoets doen. 23% van die proefpersone kon nog nie die toets doen nie. 90% 80% 70% 60% 50% 40% 30% 20% 10% 0% 76.9% Uit ʼn groep van drie woorde moes proefpersone drie woorde noem wat klink soos die woorde in die groep. Uit die dertien proefpersone kon tien proefpersone woorde wat dieselfde klink, weergee. Twee van die proefpersone kon twee woorde elk gee en een van die proefpersone kon slegs een woord weergee. 89.7% kon die toets voltooi en 10.3% kon nie die toets voltooi nie. 23% KON BEREIK KON NIE BEREIK NIE Figuur 5.10: Natoets: Ouditiewe diskriminasie 77% 23% KON BEREIK KON NIE BEREIK NIE Figuur 5.11.1: Natoets: Rym (vyf woorde) 92

100.0% 80.0% 60.0% 40.0% 20.0% 0.0% 5. Ouditiewe analise: eerste, laaste, middelste: Proefpersone het ʼn groep van drie woorde gekry waarvan die eerste, laaste en middelste klank aangedui word, byvoorbeeld kop, mes, rok. Die eerste klank is [k] in kop. Die laaste klank is [s] in mes. Die middelste klank is [ᴐ] in rok. Dertien proefpersone kon die eerste klank identifiseer, elf proefpersone kon die middelste klank identifiseer en nege proefpersone kon die laaste klank identifiseer. Uit ʼn totaal van dertien kon tien proefpersoon die komponent voltooi. Drie proefpersone kon nie die toets voltooi nie. Daar is ʼn groot verskil waarneembaar tussen die voortoets en natoets. woorddele wegneem: Proefpersone kry een woord, byvoorbeeld waslap waarvan die een deel van die woord weggeneem word, byvoorbeeld “was” of “lap”. In hierdie toets kon tien proefpersone die korrekte antwoorde gee en drie proefpersone kon nie die korrekte antwoorde weergee nie. ʼn Groot verskil is waarneembaar tussen die voortoets en natoets. lettergrepe wegneem: Proefpersone kry een woord, byvoorbeeld vreeslik, maar die proefpersoon moet nie “lik” sê nie. Uit die dertien proefpersone was tien proefpersoon in staat om die woord weer te gee en drie proefpersone kon nie die woord weergee nie. ʼn Groot verskil is waarneembaar tussen die voortoets en natoets. begin, middel en eindklank: Proefpersone kry een woord hek waar die begin-, middel- en eindklank weergegee moet word. Uit die dertien proefpersone kon twaalf proefpersoon die eerste klank sê, ag proefpersone die middelste klank sê en nege proefpersone die laaste klank sê. ʼn Duidelike verskil is waarneembaar in die verbetering van die natoets. weglaat van klanke: Proefpersone kry een woord mot, waar die eerste klank weggelaat word [m] en die proefpersoon die oorblywende deel van die woord moet sê, naamlik [ᴐt]. Uit die dertien proefpersone kon ag proefpersoon die korrekte antwoord weergee en vyf kon nie die antwoord weergee nie. ʼn Groot verskil is waarneembaar tussen die voortoets en natoets. 89.7% 10.3% KON VOLTOOI KON NIE VOLTOOI NIE Figuur 5.11.2: Natoets: Rym (drie woorde wat dieselfde klink) 93

90.0%

80.0%

70.0%

60.0%

50.0%

40.0%

30.0%

20.0%

10.0%

0.0%

4. Rym: Uit ʼn groep van vyf woorde waar die proefpersoon die woord wat nie rym nie, moes

identifiseer, was drie van die proefpersone nie in staat om die woord weer te gee. Uit ʼn totaal van

dertien proefpersone kon 77% hierdie komponent in die natoets doen. 23% van die proefpersone kon

nog nie die toets doen nie.

90%

80%

70%

60%

50%

40%

30%

20%

10%

0%

76.9%

Uit ʼn groep van drie woorde moes proefpersone drie woorde noem wat klink soos die woorde in die

groep. Uit die dertien proefpersone kon tien proefpersone woorde wat dieselfde klink, weergee. Twee

van die proefpersone kon twee woorde elk gee en een van die proefpersone kon slegs een woord

weergee. 89.7% kon die toets voltooi en 10.3% kon nie die toets voltooi nie.

23%

KON BEREIK KON NIE BEREIK NIE

Figuur 5.10: Natoets: Ouditiewe diskriminasie

77%

23%

KON BEREIK KON NIE BEREIK NIE

Figuur 5.11.1: Natoets: Rym (vyf woorde)

92

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!