05.05.2013 Views

NUWE Besigheidstudies gr 12 2012 prelims afr finaal - sacai

NUWE Besigheidstudies gr 12 2012 prelims afr finaal - sacai

NUWE Besigheidstudies gr 12 2012 prelims afr finaal - sacai

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

TYD: 3 UUR

BESIGHEIDSTUDIES

TOTAAL: 300

REKORDEKSAMEN

2012

HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 11 BLADSYE

Kopiereg Voorbehou Bladsy 1

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. Hierdie Vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek al die leeruitkomste.

AFDELING A: VERPLIGTEND

AFDELING B: Bestaan uit DRIE VERPLIGTE vrae

AFDELING C: Bestaan uit VIER vrae

Beantwoord enige TWEE van die vier vrae uit hierdie afdeling

2. Lees die instruksies vir elke vraag sorgvuldig deur en neem deeglik kennis van

wat verlang word.

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik is.

4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne wees.

5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van

„n antwoord te bepaal.

6. Gebruik die tabel hieronder as „n gids vir punte- en tydtoekenning wanneer elke

vraag beantwoord word.

AFDELING VRAAG PUNTE TYD

A: Objektiewe tipe

vrae VERPLIGTEND

1 40 30 min

B: DRIE direkte/indirekte

tipe vrae VERPLIGTEND

C: VIER opsteltipe vrae

KEUSE (Beantwoord

enige TWEE)

2 60 30 min

3 60 30 min

4 60 30 min

5 40 30 min

6 40 30 min

7 40 30 min

8 40 30 min

TOTAAL 300 180 min

7. Begin die antwoord op ELKE vraag op „n NUWE bladsy, byvoorbeeld VRAAG 1 –

nuwe bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy, ensovoorts.

8. Jy mag „n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik

9. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg Voorbehou Bladsy 2

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies

die korekte antwoord en skryf slegs die letter (A - D) langs die vraagnommer

(1.1.1 - 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11. B.

1.1.12 A B C D

1.1.1. Werknemers geniet belastingkortings tot op „n spesifieke bedrag

as hulle bydrae tot hierdie fonds.

A. Werkloosheidsversekering

B. Lotery

C. Padongelukkefonds

D. Uittredingannuïteitsfondsbydraes

1.1.2. Hierdie tipe van aandele maak dit moontlik is vir die eienaars om te

kwalifiseer vir surplus wins.

A. Gewone voorkeuraandele

B. Deelnemende voorkeuraandele

C. Gewone aandele

D. Bonusaandele

1.1.3. Wetgewing wat verseker dat gekwalifiseerde mense uit sekere

aangewese groepe gelyke geleenthede in die werkplek geniet.

A. Regstellende aksie

B. Werkloosheid versekering Wet.

C. Wet op Vaardigheidsontwikkeling.

D. Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging.

1.1.4. Hierdie BBSEB pilaar het die laagste punt op die BBSEB-telkaart.

A. Korporatiewe Sosiale Investering

B. Bestuur

C. Vaardigheidsontwikkeling

D. Ekwiteitseienaarskap

Kopiereg Voorbehou Bladsy 3

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

1.1.5. Watter EEN van die volgende is 'n uitgawe vir die besigheid?

A. Huurinkomste

B. Rente op vaste deposito

C. Rente op 'n lening

D. Skuldbriewe

1.1.6. Probleemoplossing behels die toepassing van verskillende stappe. Kies

uit die onderstaande lys die meeste gepaste volgorde ..

I. Kies 'n oplossing

II. Identifiseer moontlike oplossings

III. Idees en redes te genereer

IV. Identifiseer die probleem

V. Implementeer die oplossing

A. IV, i, III, V,ll

B. IV, III, II, i, v

C. III, V, iv, ii, i

D. IV, ii, iii, i, v

1.1.7. Die bepaling waar onder die versekeraar eiendom in die geval van 'n

verlies herbou of vervang.

A. Herinbesitstelling

B. Herversekering

C. Subrogasie

D. Afstanddoening

1.1.8. ____________ is 'n strategie wat verwys na die proses van omskakeling

van die sake-ondernemings se bates in kontant om Krediteure te kan

bepaal.

A. Aflegging

B. Verkope

C. Likwidasie

D. Krediet beheer

Kopiereg Voorbehou Bladsy 4

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

1.1.9. Zapiro koop 1 000 aandele teen R5 elk. Die opbrengs op die belegging

wat hy ontvang word ... genoem.

A. Rente

B. Dividende

C. Premies

D. Effektetrusts

1.1.10 Markpenetrasie kom voor wanneer kleinhandelaars ......

A. Die bestaande produk in nuwe gebiede bemark.

B. Die bestaande produk in afgeleë landelike gebiede bemark.

C. Koop produkte teen dieselfde prys as mededingers.

D. Produkte teen laer pryse verkoop om kopers te lok. (10x2) (20)

1.2 Kies 'n term uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf

slegs die letter (A - H) langs die vraagnommer (1.2.1 - 1.2.5) in die

ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 J.

KOLOM A KOLOM B

1.2.1. Die vlak van bestuur wat

verantwoordelik is vir

A. Onetiese gedrag

operasionele besluite

B. Nederigheid

1.2.2. Besigheid

gemeenskapsontwikkeling-

projekte

1.2.3. 'n Prokureur bied 'n

verkeersbeampte 'n omkoop-

geskenk om 'n spoedboete te

verminder.

1.2.4. Respek vir mense in die

kantoor ongeag hulle rang of

posisie

1.2.5. Hierdie tipe van aandele word

uitgereik in plaas daarvan dat

maatskappye dividende uitreik.

C. Wet op Gelyke Indiensneming

D. Bonusaandele

E. Omgewingsbewaring

F. Laevlakbestuurders

G. Gewone aandele

H. Korporatiewe sosiale belegging

I. Middel bestuur

J. Waardigheid

(5x2) (10)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 5

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

1.3. Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die korrekte

antwoord en skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer. (1.3.1 - 1.3.5)

in die ANTWOORDEBOEK.

1.3.1. Die Wet op Arbeidsverhoudinge maak voorsiening vir jaarlikse verlof.

1.3.2. Fondse in 'n aftree-annuïteit word teen krediteure beskerm.

1.3.3. 'n Staafgrafiek kan slegs een data-reeks akkommodeer.

1.3.4. Situasionele leierskap-modelle aanvaar 'n styl van leierskap wat die mees

effektiefste in enige gegewe situasie sal wees.

1.3.5 Vaste bates behoort teen boekwaarde verseker te word. (5x2) (10)

AFDELING B (VERPLIGTEND)

Beantwoord AL die vrae in hierdie afdeling.

VRAAG 2

TOTAAL AFDELING A: 40

2.1. Lees die gevallestudie hieronder en beantwoord die vrae wat volg

Absa se gemeenskap borgskap

Die Absa-sokkertoernooi is op die formaat van Engeland se FA Beker gebaseer,

waarin 16 SAFA eerste en tweede afdeling spanne getrek word om hul talente

te toets teen die sestien groot PSL-klubs. Die toernooi se leuse is: As jy dit kan

droom, leef dit. As jy dit kan dink, bereik dit. "

Die totale prysgeld vir die toernooi is R5 miljoen, met die wenspan wat R1.5

miljoen ontvang. (2005 syfers). Absa borg ook die TV en radio-uitsendings. Die

Radio sal toelaat dat Absa 'n breër mark bereik, hulle bied ook 'n platform om

die publiek op te voed oor die nuwe Absa-produkte in die luisteraars se huistaal.

Benewens die Absa-beker, is Absa ook 'n vrygewige borg van Suid-Afrikaanse

rugby, waar dit die Absa Curriebeker-borg, en ook atletiek. Deur dit te doen, reik

Absa uit na alle bevolkingsgroepe en is hulle deel van 'n wye verskeidenheid

van sport soorte.

2.1.1. Gebruik die inligting en beskryf die term korporatiewe sosiale

verantwoordelikheid. (4)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 6

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

2.1.2. Gee DRIE redes waarom maatskappye soos Absa by gemeenskapsprojekte

betrokke raak. ( 6)

2.1.3. Verduidelik die voordele van hierdie tipe van die borgskap vir die

gemeenskappe. (8)

2.1.4. As 'n 18 jarige het jy R20 000 geërf . In die proses om te besluit hoe om hierdie

erfenis te belê het jy aangeteken op ABSA se webwerf om meer inligting oor hul

onderskeie beleggings produkte / opsies te evalueer.

Verduidelik elk van die volgende tipes beleggings en hoekom hulle kan of mag voordelig

wees in jou situasie.

2.1.4.1. Effektetrust (6)

2.1.4.2. Vaste deposito's (6)

2.1.4.3. Skenkings (6)

2.2 Bespreek VIER doelwitte van oriënterings programme in die werkplek (8)

2.3. Definieer onetiese advertensies en verskaf TWEE voorbeelde wat as

onetiese advertensies beskou kan word. (6)

2.4. Lees die onderstaande situasie en beantwoord die vrae wat volg.

Betsie se Afrika-mode fabriek

Anna en haar mede- kollegas werk vir Betsie se Afrika-mode fabriek.

Hulle ontwerp en vervaardig slegs klere wat eie is aan die Afrikakultuur.

Al die werkers se moraal is laag. Die redes hiervoor is dat hulle 10

ure per dag werk, sonder enige oortyd betaling. Vir Betsie die

eienaar gaan dit nie oor ekonomiese volhoubaarheid nie. Die

werkers word nie toegelaat om aan „n vakbond te behoort nie.

2.4.1. Identifiseer die sakesektor van Betty se besigheid. (2)

2.4.2. Omskryf die begrip: Ekonomiese volhoubaarheid. (2)

2.4.3. Identifiseer die uitdagings wat Betty, die eienaar, te bowe moet

kom en dui ook die toepaslike wette aan wat nie deur die fabriek

gevolg word nie. (6)

(60)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 7

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

VRAAG 3

3.1. Lees die onderstaande artikel en beantwoord die vrae wat volg.

Elke hond het sy dag

Dit neem ware entrepreneursvaardighede om 'n klein besigheid te neem van die rand

van bankrotskap tot 'n omset van R4,25-miljoen per maand in net vyf jaar. Dit is

hierdie gees van entrepreneurskap wat Hannes van Jaarsveld die “Business Partners

Entrepreneur” van die Jaar-toekenning laat wen het.

Van Jaarveld het “Montego Feeds”, 'n honde voedsel vervaardigings besigheid, in

2000 gekoop van 'n insolvente boedel. Deur baie entrepreneuriese talent, goeie

bestuur en harde werk het hy daarin geslaag om die besigheid te draai.

Jou besigheid, Des 2006/2007.

3.1.1. Verduidelik wat bedoel word met 'n insolvente boedel. (2)

3.1.2. Van Jaarsveld het baie entrepreneuriese talent. Bespreek enige VYF

entrepreneurseienskappe wat jy dink hy besit. (10)

3.1.3. Noem VIER faktore wat bygedra het tot die sukses van sy besigheid. (8)

3.2. Onderskei tussen laissez-faire-bestuur en demokratiese bestuur.en motiveer die

styl wat jy sou verkies. (10)

3.3. Simphiwe belê R10 000 van sy jaarlikse bonus in 'n vaste deposito-

rekening by FNB en verdien 'n rentekoers van 12% p.j.

3.3.1. Gebruik die enkelvoudige rente berekeningsmetode en bereken

die opbrengs verdien deur Simphiwe oor 'n tydperk van 12 maande. (4)

3.4. Die Wet op Nasionale Krediet, 2005 (Wet 34 van 2005) beskerm die

krediet verskaffer. Stem jy saam met die stelling? Motiveer

jou antwoord. (10)

3.5. Lees die volgende gevalle studie en beantwoord die vrae wat volg.

Van skoonmaker tot reisagent

Mariam Mareke het in 2002 gematrikuleer. Weens finansiële beperkinge kon sy nie

verder studeer nie en is gedwing om 'n werk as 'n skoonmaker by 'n reis agentskap wat in

Kaapstad gesetel is te aanvaar. Mariam het in Januarie 2003 begin werk en 'n tydverwante

loon van R3 per uur verdien.

Baie gou het haar bestuurder haar potensiaal erken en deur die betrokke SETA het sy

haar vaardighede en kwalifikasies verbeter. Vandag is Mariam 'n geregistreerde reisagent

en werk nog vir dieselfde maatskappy. Sy het 'n basiese salaris van R8 000 per maand

verdien en ontvang ook 2% kommissie. Dit is voor enige ander voordele of aftrekkings.

Kopiereg Voorbehou Bladsy 8

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

3.5.1. Noem TWEE tipes verpligte aftrekkings waarvoor Mariam tans

aanspreeklik sal wees. (4)

3.5.2. Verduidelik in jou eie woorde wat jy verstaan onder:

3.5.2.1 'n tyd verwante loon. (2)

3.5.2.2 ontvang van 'n 2% kommissie. (2)

3.5.3. As Mariam vir 8 uur per dag vir 5 dae 'n week gewerk het in 2003,

Hoeveel sal sy per week verdien, voor enige aftrekkings. (2)

3.6. Regter Mervyn King het „n “kode vir beste sakepraktyke vir koporatiewe bestuur”

opgestel. Noem DRIE redes waarom die King Kode deur besighede

ingestel word. (6)

VRAAG 4

4.1 Die Trans'am bestuurspan het jou regsfirma genader vir advies met betrekking tot

die effek wat die arbeidswetgewing op hul bedrywighede het. Hulle wil hê jy moet

beide die doel van die volgende wetgewing, sowel as die impak wat hierdie

wetgewing op hul bedrywighede sal hê verduidelik.

4.1.1 Wet op Gelyke Indiensneming (Wet no 55 PF 1988.) (10)

4.1.2. Basiese Diensvoorwaardes (Wet no 75 van 1997.) (10)

4.1.3. Breëbasis Swart Ekonomiese bemagtiging . (Wet no 53 van 2003.) (10)

4.2. Michael Porter het „n model ontwikkel wat gebruik word om vas te stel of nuwe

ondernemings die potensiaal het om suksesvol en winsgewend te wees. Gee

die VYF magte/faktore wat „n onderneming in ag moet neem. (10)

4.3. Armoedeverligtingsprogramme en ekonomiese groei, veral in agtergeblewe

landelike gebiede, kan bydrae tot werkskepping. Bespreek VYF moontlike

besigheids oplossing om werkloosheid te verlig. (10)

4.4. Dui telkens net die tipe sake-strategie aan wat in elke sitsuasie gebruik is:

4.4.1. „n bakker wat n koringplaas koop om die risiko verbonde aan

die afhanklikheid van meel te verander. (2)

4.4.2. Pick-„n -Pay verlaag hul pryse om verkope te verbeter om sodoende

„n groter markaandeel te verkry. (2)

(60)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 9

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

4.5. Ekonome beskryf die Johannesburgse Sekuriteitsbeurs as „die hartklop” van

Suid-Afrika se ekonomie, noem enige DRIE funksies van die JSE. (6)

AFDELING C

Beantwoord enige TWEE van die vier vrae in hierdie afdeling.

VRAAG 5

(60)

TOTAAL AFDELING B: 180

Mnr K. Khumalo het onlangs 'n kleinhandel meubels besigheid geopen

waarin hy 20 voltydse werkers in diens geneem het. Hiervan het hy ten

minste 8 geskoolde verkoops persone nodig . Daar is egter slegs 3 van die

20 wat geskoolde verkoop persone is

As die Menslike Hulpbronne Bestuurder, adviseer mnr. Khumalo op die doelwitte en

voordele van die Wet op Ontwikkeling, (Wet no 97 van 1988.) en hoe dit „n impak op sy

besigheid kan hê. Verwys ook na die vestiging en die rol van SETA's en die doel van SAKO

in die werkplek. (40)

VRAAG 6

Daar is geen towerformule vir entrepreneurskap nie. Alhoewel daar baie

verskillende en suksesvolle benaderings tot die sukses van die besigheid is,

is dit die krag van goeie entrepreneurseienskappe wat uiteindelik die vlak van

prestasie wat 'n bepaalde sake-onderneming sal bereik bepaal.

Ontleed hoe die sukses faktore soos volhoubaarheid, winsgewendheid en die

kliëntebasis 'n uitwerking op die algehele prestasie van enige besigheid kan hê. Van

watter belang is menseregte en inklusiwiteit in die werkplek? Motiveer jou antwoord. (40)

VRAAG 7

Konflik is „n natuurlike meningsverksil tussen individue of groepe wie

verskil. Konflik is nie altyd „n slegte ding nie. Verskille kan uitdagings of

geleenthede meebring.

Met verwysing na die bogenoemde stelling, bespreek die verskillende tipes en oorsake van

konflik wat mag bestaan binne 'n besigheid. Beklemtoon ook die rol van werkplekforums in

die oplossing vna konflik. (40)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 10

Besigheidstudies Rekordeksamen September 2012

VRAAG 8

Daar is verskeie tegnieke wat 'n maatskappy kan gebruik

(40)

om kwaliteit

standaarde te bepaal en dit dan te verbeter.

Beskryf die aard en ontleed hoe die gehalte van prestasie in die volgende funksies:

produksie, bemarking, menslike hulpbronne en algemene bestuur, 'n invloed op die

uitreiking van kwaliteit van goedere en dienste kan hê.

TOTAAL AFDELING C: 80

GROOTTOTAAL: 300

Kopiereg Voorbehou Bladsy 11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!