05.05.2013 Views

Limpopo kultivarevaluasie besproeiing Polokwane 2013

Limpopo kultivarevaluasie besproeiing Polokwane 2013

Limpopo kultivarevaluasie besproeiing Polokwane 2013

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bedryfsdienste • Industry Services

Kultivarproef onder besproeiing op

Polokwane (Pietersburg) in die

Limpopo produksiegebied

Artikel: René Carlson, Albert Boneschans en Johan Holtzhausen, Aartappels Suid-Afrika

Die proef is onder besproeiing geplant op Kareebosch, die plaas

van mnr. Frans Brits op Polokwane in die Limpopo produksiegebied.

Die plant- en oesdatum was onderskeidelik 31 Julie 2012

en 1Desember 2012. As gevolg van komplikasies tydens die

plantseisoen is die proef effens laat aangeplant. Die kultivars

Valor, Kikko, SS-1, 98-F, Labadia, Mondial, Marvel, Elodi,

Everest, Chellah, Sifra, Bafana, Lanorma, Divaa, Eos, Markies,

Page 52 • CHIPS • Januarie / Februarie • January / February 2013

Fianna, Eurostar, Savanna, Almera, Evora en Marimba is

geëvalueer. Dit is belangrik om daarop te let dat groeiperiodes

die opbrengs van kultivars beïnvloed (Tabel 1). Die fisiologiese

ouderdom van moere, stand en halmtellings word ook in Tabel

1 getoon. Die bemestingsprogram het bestaan uit 250 kg/ha

stikstof, 81 kg/ha fosfaat en 128 kg/ha kalium en die grondontleding

is aangetoon in Tabel 2. Die proef is geplant in ’n ewekan-

Tabel 1. Groeiperiode, fisiologiese ouderdom, stand en halmtellings.

Kultivar Groeiperiode (dae) 1 Fisiologiese ouderdom

van moere 2

Bedryfsdienste • Industry Services

Stand (%) Halms per plant

Valor 100 3 100 3

Kikko 90-110 4 98 5

SS-1 90-100 3 87 4

98-F 90-100 4 95 4

Labadia 100 3 92 4

Mondial 95-100 4 100 3

Marvel 100 3 95 4

Elodi 90-100 4 97 3

Everest 90-100 3 97 3

Chellah 110-120 3 98 2

Sifra 90-100 4 95 5

Bafana 95-100 3 97 5

Lanorma 80-90 3 77 3

Divaa 90 3 83 3

Eos 90-110 3 87 5

Markies 110 3 77 4

Fianna 112 3 82 4

Eurostar 100-110 3 100 5

Savanna 90-110 3 100 2

Almera 85 4 90 3

Evora 100 4 90 4

Marimba 85 4 70 4

1 Algemene riglyne

2 Fisiologiese ouderdom van moere

1 – Vars (ongespruit en ferm); 2 – Effens vars (apikaal gespruit); 3 – Plantgereed (gespruit en steeds ferm); 4 – Effens oud (alle ogies

gespruit en effens pap); 5 – Oud (gevorderde spruiting en pap knolle)

Tabel 2. Grondontleding

pH P mg/kg K mg/kg Ca mg/

kg

Mg mg/

kg

Na mg/

kg

K % Ca % Mg % Na %

7.1 152 377 955 290 53 12 57 28 2.76

sige blokontwerp met drie herhalings en is geoes wanneer al die

kultivars natuurlike loofafsterwing bereik het. Die ryspasiëring

was 0.8 m.

Weerdata vir die groeiseisoen word in Figuur 1 (reënval) en

Figuur 2 (temperatuur) aangetoon. Die reënval was hoër as die

langtermyngemiddeld vir September en Oktober. Proeftoestande

was goed en die opbrengs vir die standaard kultivar Mondial,

was normaal.

In Figuur 3 word die resultate ten opsigte van opbrengs aange-

dui. Die gemiddeld van al die kultivars word as 100% geneem.

Die opbrengs van die individuele kultivars word dan deur die

proefgemiddeld gedeel en elke kultivar se opbrengsprestasie

word as ’n persentasie van die proefgemiddeld uitgedruk.

Die kultivar Valor het die hoogste opbrengste behaal en was beduidend

hoër as al die ander kultivars, behalwe Kikko. Marimba

het in die laagste opbrengste-groep geval, maar het nie beduidend

van Evora verskil nie. Die plantestand van Marimba was

70 % wat die kultivar se prestasie in terme van opbrengs negatief

CHIPS • Januarie / Februarie • January / February 2013 • Page 53

Bedryfsdienste • Industry Services

Figuur 1. Totale reënval per maand.

Temperatuur (Grade Celsius)

120

100

80

60

40

20

0

2012 Langtermyn gemiddeld

Plant Oes

Julie Augustus September Oktober November Desember

Maand

Figuur 2. Minimum en maksimum temperatuur (° C).

Opbrengs as persentasie van die proefgemiddeld (%)

35

30

25

20

15

10

5

0

180

160

140

120

100

80

60

40

20

0

Maksimum 2012 Minimum 2012 Langtermyn maksimum Langtermyn minimum

Plant Oes

Julie Augustus September Oktober November Desember

Maand

167.4

a

159.9

a

128.2

b 122.1

b 115.5

bc 111.2

bcd

111.2

bcd 107.3

bcd

107.3 107.1

bcd bcd 102.2

bcde 96.8

bcde 94.8

bcde

86.4

cdef 84.5

cdef 81.2

cdef

Kultivar

Figuur 3. Totale opbrengs as persentasie van die proefgemiddeld. Waardes

gevolg deur dieselfde letter is nie beduidend verskillend van mekaar nie.

Page 54 • CHIPS • Januarie / Februarie • January / February 2013

81.2

cdef 77.6

def

68.0

ef

p < 0.001

KBV = 35.0

KV% = 25.5

67.7

ef

58.6

fg

28.3

g

beïnvloed het. Die kultivars Valor, Kikko, SS-1,

98-F, Labadia, Mondial, Marvel, Elodi, Everest

en Chellah het hoër opbrengste as die proefgemiddeld

(69.0 t/ha) behaal. In Figuur 4

word die grootteverspreiding van die opbrengs

van die onderskeie kultivars aangetoon.

Die fisiologiese ouderdom van sommige van die

kultivars was effens oud. In die meeste van die

gevalle is dit waarneembaar in terme van die

halmtellings aangesien fisiologiese ou moere ‘n

toename in die aantal halms tot gevolg het en

grootteverspreiding beïnvloed. Uit Figuur 4 is

dit duidelik dat heelwat minder groot gerealiseer

het. Die kultivars Marimba en Almera het

geen groot geproduseer nie terwyl Chellah die

meeste groot geproduseer het. Valor, Everest,

Chellah en Savanna was plantgereed en het

2 tot 3 halms per plant gevorm. Die effek van

plantgereedheid op díe kultivarsse grootteverspreiding

is sigbaar.

Ten einde die prestasie van die kultivars in

terme van opbrengs en kwaliteit te bepaal,

word die opbrengs, klas en grootteverspreiding

gebruik om teen die gemiddelde markpryse

vir die betrokke dag ‘n bemarkingsindeks te

bereken. Die opbrengs vermenigvuldig met prys

gee die bemarkingsindeks. In Figuur 5 word die

opbrengsdata, wat in Figuur 3 grafies geïllustreer

is, saam met die bemarkingsindeks aange-

toon. Die data is weereens as persentasie van

die proefgemiddeld uitgedruk. Die kultivar Valor

het die hoogste bemarkingsindeks behaal. Vir

die kultivars wat ‘n laer bemarkingsindeks as

opbrengs behaal het, word dit toegeskryf aan

die lae persentasie groot wat deur die kultivar

gerealiseer is.

Die kook- en prosesseringseienskappe word in

Tabel 3 aangetoon, die inwendige voorkoms en

defekte in Tabel 4 en die uitwendige voorkoms

en agronomiese eienskappe in Tabel 5. In

terme van verwerkingseienskappe het Eurostar,

Fianna, Markies en Marvel potensiaal getoon.

Fianna het die hoogste soortlike gewig behaal.

Geen holhart het in die proef voorgekom

nie, maar die kultivar Everest het tekens van

bruinvlek getoon. Hoewel alle kultivars ‘n mate

van stingelent-induiking getoon het, was Divaa

en Kikko die ergste geaffekteer. Uit Tabel 4 is

dit duidelik dat meeste van die kultivars kleur

verloor het. Klimatologiese toestande rondom

oestyd was warm en plantgereedheid oor die

algemeen was nie optimaal nie. Ouer moere

lewer gewoonlik hoër opbrengs maar kleur

word benadeel, veral in die geval van aanplanting

wat toegelaat word om uit te groei. C

Grootteverspreiding (ton/ha)

140

120

100

80

60

40

20

0

Tabel 4. Grootteverspreiding

Opbrengs en bemarkingsindeks as persentasie van die

proefgemiddeld (%)

180

160

140

120

100

80

60

40

20

0

Bedryfsdienste • Industry Services

Baby Klein Medium Groot medium Groot

Kultivar

Opbrengs Bemarkingsindeks

Kultivar

5. Opbrengs en bemarkingsindeks is uitgedruk as persentasie van die proefgemiddeld.

CHIPS • Januarie / Februarie • January / February 2013 • Page 55

Bedryfsdienste • Industry Services

Tabel 3. Kook en prosesseringseienskappe (Uitgevoer deur LNR-Roodeplaat).

Kultivar Kooktipe 1 Vleeskleur Papkook Verkleur Skyfiekleur 2 SG 3

98 - F EM Wit Styf Effens 44.8 1.040

Almera EM Geel Styf Geen 59.9 1.052

Bafana EM Wit Styf Geen 47.6 1.061

Divaa EM Room Styf Geen 58.2 1.069

Elodi EM Geel Styf Effens 47.6 1.055

Eos EM Room Styf Effens 58.9 1.056

Eurostar EM Room Styf Geen 55.9 1.070

Everest EM Geel Styf Geen 56.4 1.052

Evora EM Room Styf Effens 58.9 1.055

Fianna M Room Medium Effens 48.2 1.078

Kikko M Geel Medium Geen 54.6 1.062

Labadia EM Geel Styf Geen 53.7 1.061

Lanorma EM Room Styf Effens 41.1 1.062

Marimba EM Geel Styf Effens 57.6 1.052

Markies M Geel Medium Geen 54.9 1.070

Marvel M Geel Medium Geen 54.6 1.075

Mondial EM Room Styf Geen 48.9 1.054

Savanna EM Room Styf Geen 52.4 1.049

Chellah M Room Medium Geen 52.7 1.068

Sifra EM Room Styf Geen 50.1 1.060

SS - 1 M Geel Medium Effens 53.9 1.056

Valor M Room Medium Geen 51.3 1.064

1 BM – Baie melerig tot losse tekstuur;

M – Melerig, krummelrige tot los aartappel;

EM – Effens melerige, vry ferm aartappel met fyn tot taamlike fyn tekstuur

NM – Nie-melerige, ferm aartappel met ‘n fyn tekstuur

2 Skyfiekleur met waarde>50 en sonder defekte is aanvaarbaar vir die droëskyfiebedryf.

3 Soortlike gewig van>1.075 is aanvaarbaar vir die prosesseringsbedryf.

Page 56 • CHIPS • Januarie / Februarie • January / February 2013

Tabel 4. Inwendige voorkoms en defekte (Uitgevoer deur LNR-Roodeplaat).

Bedryfsdienste • Industry Services

Kultivar Inwendige voorkoms Vaatbundeverkleuring Bruinvlek Holhart

98 - F Onegalig Geen Geen Geen

Almera Onegalig Geen Geen Geen

Bafana Onegalig Geen Geen Geen

Divaa Onegalig Geen Geen Geen

Elodi Onegalig Geen Geen Geen

Eos Onegalig Geen

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!