You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
RESPECT 4 U

L e s 1 6

DeurlopenDe risiko Bepaling

D i n k O O r M y V e i l i g h e i D

kry inligting oor veiligheid en risiko:

• Gevoelens

• Vorige ervarings of ander mense se ervarings

• Dinge gebeur wat jy nie verwag het nie of waarmee

jy nie saamgestem het nie

• Gevaartekens

Vra jouself...

• Hoe veilig is ek hier, nou?

• Wat maak my veilig?

• Wat plaas my in gevaar?

• Wat kan ek doen om myself veilig te

hou?

• Wat kan ek doen om my risiko te verminder?

96