You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
RESPECT 4 U

L e s 1 6

GEVAARTEKENs

D i n k O O r M y V e i l i g h e i D

In die volgende stories, identifiseer tye wanneer ‘n karakter se risiko

verhoog het. Wat kon die karakter doen om veiligheid te verhoog?

Lucky praat al vir weke met Mandisa by die skool. Hy hou van

haar maar voel ook skaam in haar teenwoordigheid. Hy weet

dat Mandisa na dieselfde partytjie as hy gaan die naweek en

hy is opgewonde om haar daar te sien. By die partytjie drink

Lucky bier saam met sy vriende. Hy voel vinnig goed en selfvertroud

genoeg om Mandisa te vra om met hom te dans. So

dans Lucky en Mandisa met mekaar meeste van die aand.

Lucky drink verder bier. Nadat meeste mense die partytjie

verlaat, gaan soen Mandisa en Lucky mekaar alleen in ‘n

kamer. Dinge hardloop vinnig vooruit. Lucky gryp Mandisa se

zip en probeer haar broek aftrek. Mandisa stoot hom weg en

se dat sy moet gaan. Lucky antwoord haar en se day “Jy kan

nie iets begin wat jy nie klaarmaak nie.” Mandisa se vir Lucky,

“Ek wil nie hierdie doen nie.” Lucky luister nie vir haar nie en

begin haar weer soen teen haar wil. Mandsa stoot hom weer

weg en se, “Nee.” Lucky antwoord Mandisa, “Ek kan nie nou

stop nie. Ons het reeds te ver gegaan”. Lucky druk Mandisa

vas terwyl hy haar verkrag. Na die tyd loop Lucky saam Mandisa

huis toe en probeer haar soen. Sy draai weg van hom af.

Hy se totsiens en “Ek sal jou binnekort bel. Miskien kan ons volgende

naweek uitgaan.” Lucky is huis toe en die volgende

oggend vroeg is die polisie by sy huis om hom te arresteer.

94