Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s 1 5 V e r a n t w o o r d e l i k h e i d e n h o e o m h u l p t e k r y RESPEK Tyd ViR JOU Dink hierdie week wie jy kan vra vir hulp as jy of jou vriende dit nodig het. Dink aan hoe jy jou vriende kan aanmoedig om vir help te vra. Wat het jy vandag van RESPEK en oor jouself geleer? Onthou om jou gedagtes neer te skryf. 92

Dink OOr My VeiligheiD gedurende hierdie les sal jy: RESPECT 4 U L e s 1 6 • Verskillende gevaartekens van risiko identifseer en geskikte reaksie op hierdie risiko toon. • Demonstreer dat jy risiko kan monitor asook jou veiligheid kan beplan, insluitend strategië om veiligheid te verseker. • Verstaan hoe om vriende te ondersteun en hulle aan te moedig om veilig te bly. in hierdie stel handleidings kry jy: • • Maniere om myself veilig te hou • RESPEK oefening • RESPEK Tyd vir JOUSELF REGTE EN VERANTWOORDELIKHED Elke persoon het die REG tot gesondheidsorg. Elke persoon is VERANTWOORDELIK om te sorg vir hul eie gesondheid deur die hulp te kry wat hulle nodig het om gesond te wees. 93

Dink OOr My VeiligheiD

gedurende hierdie les sal jy:

RESPECT 4 U

L e s 1 6

• Verskillende gevaartekens van risiko identifseer en geskikte reaksie op

hierdie risiko toon.

• Demonstreer dat jy risiko kan monitor asook jou veiligheid kan beplan,

insluitend strategië om veiligheid te verseker.

• Verstaan hoe om vriende te ondersteun en hulle aan te moedig om veilig

te bly.

in hierdie stel handleidings kry jy:

• Maniere om myself veilig te hou

• RESPEK oefening

• RESPEK Tyd vir JOUSELF

REGTE EN VERANTWOORDELIKHED

Elke persoon het die REG tot gesondheidsorg.

Elke persoon is VERANTWOORDELIK om te sorg vir hul eie gesondheid

deur die hulp te kry wat hulle nodig het om gesond te wees.

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!