Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

L E s s E i n K O M M U n i K A s i E RESPECT 4 U L e s 2 Gedurende hierdie les sal jy: • • Leer hoe belangrik kommunikasie is en die verskillende redes vir kommunikasie, veral in ʼn interpersoonlike konteks • Ontdek dat dit net so belangrik is om te kommunikeer in verhoudings • Die verskillende verbale en nie-verbale beginsels van kommunikasie verstaan • Aggressiewe, passiewe, manipulerende en selfgeldende benadering tot kommunikasie identifiseer en die nagevolge om suike benaderings te gebruik • In hierdie stel handleidings vind jy:• • Verskillende maniere om te kommunikeer • Gevolge van jou kommunikasie benadering/styl • RESPEK TyD vir JOUSELF • REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDe Elke persoon het die REG tot opvoeding. Elke persoon is VERANTWOORDELIK om skool by te woon en om hulle eie skool werk te doen. 6

RESPECT 4 U L e s 2 L E s s E i n K O M M U n i K A s i E KOMMUNIKASIE Te luister, vertel, deel, ontvang of te vra vir informasie, uitdrukking te gee aan idees, gevoelens of ‘n boodskap oor te dra VERBAAL NIE-VERBAAL Inhoud (wat jy wil sê) Die woorde wat jy kies Toon van jou stem BENADERING Aggressiewe, passiewe, manipulerende en selfgeldend TYDsBEREKENING Wanneer en waar jy verkies om iets te kommunikeer EERLIKHEID Hierdie moet ooreenkom met wat jy wil bereik in jou kommunikasie en toepaslik wees vir jou gehoor (wie vir jou luister) 7 Liggaam spraak/postuur (die manier hoe jy jou liggaam hou en beweeg) Gebare (Jou hand bewegings) Gesigsuitdrukking

RESPECT 4 U

L e s 2

L E s s E i n K O M M U n i K A s i E

KOMMUNIKASIE

Te luister, vertel, deel, ontvang of te vra vir informasie, uitdrukking te gee aan

idees, gevoelens of ‘n boodskap oor te dra

VERBAAL NIE-VERBAAL

Inhoud (wat jy wil sê)

Die woorde wat jy kies

Toon van jou stem

BENADERING

Aggressiewe, passiewe, manipulerende en selfgeldend

TYDsBEREKENING

Wanneer en waar jy verkies om iets te kommunikeer

EERLIKHEID

Hierdie moet ooreenkom met wat jy wil bereik in jou kommunikasie

en toepaslik wees vir jou gehoor (wie vir jou luister)

7

Liggaam spraak/postuur (die manier

hoe jy jou liggaam hou en beweeg)

Gebare (Jou hand bewegings)

Gesigsuitdrukking

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!