05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RESPECT 4 U

L e s 1 5

Verantwoordelikheid

en hoe om hulp te kry

Gedurende hierdie les sal jy:•

• Bespreek hoe om ‘n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te

wees waar geweld is of mag plaas vind

• Erken wanneer die situasie so ernstig geword het dat hulp van volwassenes

(familielede, profesionele mense soos die polisie, maatskaplike werkers

of predikante) ingeroep moet word.

• Verstaan watter dienste of persone beskikbaar is vir hulp.

in hierdie stel handleidings vind jy:

• ‘n Storie tussen vriende/vriendinne

• Maria probeer help

• RESPEK Portfolio Oefening

• RESPEK Tyd vir JOUSELF

REGTE EN VERANTWOORDELKHEDE

Om behulpsaam en ondersteunend te wees teenoor mense wie in

mishandelde of geweldadige situasies is, is belangrik. Onthou dat jy nie

die probleem vir hulle kan regmaak nie.

Elkeen moet leer om VERANTWOORDELIKHEID te neem vir sy eie haar lewe

en aanvaar dat hulle die reg het om met RESPEK behandel te word.

86

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!