Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

RESPECT 4 U L e s 1 4 A K S I E t E E n G E W E L D : D I E R E G RESPEK portfolio oefening Deel 1. Is die volgende stellings waar of vals? Plaas V voor die antwoorde wat vals is en ‘n W voor die antwoorde wat waar is. _____ Die Seksuele Misdrywe Wysigingswet van 2007 verklaar dat dit ‘n misdaad is vir volwassenes om seks te hê, of enige ander seksuele daad met kinders onder 16 jaar oud. _____ ‘n Beskermingsbevel is ‘n bevel van die hof om die oortreder te sê om te stop, maar die polisie kan niks doen as die oortreder nie stop nie. _____ Dit is onwettig vir enigeen om ‘n ander te forseer of probeer forseer om seks te hê – al is hulle getroud of in ‘n verhouding. _____ Die Gesinsgeweld Wet beskerm die persoon wat geweld pleeg binne ‘n verhouding. _____ ‘n Persoon wat seksueel aangerand was moet nie bad of klere wissel wat hulle gedra het tydens die aanranding nie. Deel 2. Watter antwoorde is korrek? Daar is vyf verklarings hier onder. In elke verklaring is daar twee keuses of antwoorde in hakkies. Sirkel die regte antwoord. • ‘n Kriminele klag kan gelê word teen die (slagoffer/oortreder). • ‘n Beskermingsbevel kan ook (verhoed/ toelaat) dat die oortreder ‘n sekere afstand van die slagoffer se huis kom. • Wanneer iemand ‘n klag aan die polisie raporteer, moet die polisie (‘n verklaring neem / net luister). • (Enigeen/ Net die ouers of familie lede) moet enige vermoede van kinder mishandeling rapporteer. • Die (Nationale Register van Seksoortreders/ Gesinsgeweld Wet) verhoed ‘n persoon met ‘n geskiedenis van seksuele oortreding om met kinders of geestelike gestremdes te werk. 84

n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s 1 4 A K S I E t E E n G E W E L D : D I E R E G RESPEK TYD ViR JOU Vandag het jy geleer oor Suid Afrikaanse wette. Wat beteken hierdie wette vir jou? Wat dink jy oor wette wat op basiese menseregte en gelykheid gebaseer is? Wat dink jy oor die beskerming van mense deur wette? Wat dink jy oor wette wat aandui wat onaanvaarbaar is in ons samelewing? Wat het jy vandag oor jouself geleer? Onthou om oor jou ervaringe te skryf. 85

n a g e d a g t e

RESPECT 4 U

L e s 1 4

A K S I E t E E n G E W E L D : D I E R E G

RESPEK TYD ViR JOU

Vandag het jy geleer oor Suid Afrikaanse wette.

Wat beteken hierdie wette vir jou? Wat dink jy oor

wette wat op basiese menseregte en gelykheid

gebaseer is? Wat dink jy oor die beskerming van

mense deur wette? Wat dink jy oor wette wat aandui

wat onaanvaarbaar is in ons samelewing?

Wat het jy vandag oor jouself geleer?

Onthou om oor jou ervaringe te skryf.

85

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!