05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

RESPECT 4 U

L e s 1 4

A K S I E t E E n G E W E L D : D I E R E G

RESPEK portfolio oefening

Deel 1. Is die volgende stellings waar of vals?

Plaas V voor die antwoorde wat vals is en ‘n W voor die antwoorde wat waar is.

_____ Die Seksuele Misdrywe Wysigingswet van 2007 verklaar dat dit ‘n misdaad is

vir volwassenes om seks te hê, of enige ander seksuele daad met kinders onder 16

jaar oud.

_____ ‘n Beskermingsbevel is ‘n bevel van die hof om die oortreder te sê om te

stop, maar die polisie kan niks doen as die oortreder nie stop nie.

_____ Dit is onwettig vir enigeen om ‘n ander te forseer of probeer forseer om seks

te hê – al is hulle getroud of in ‘n verhouding.

_____ Die Gesinsgeweld Wet beskerm die persoon wat geweld pleeg binne ‘n verhouding.

_____ ‘n Persoon wat seksueel aangerand was moet nie bad of klere wissel wat

hulle gedra het tydens die aanranding nie.

Deel 2. Watter antwoorde is korrek?

Daar is vyf verklarings hier onder. In elke verklaring is daar twee keuses of antwoorde

in hakkies. Sirkel die regte antwoord.

• ‘n Kriminele klag kan gelê word teen die (slagoffer/oortreder).

• ‘n Beskermingsbevel kan ook (verhoed/ toelaat) dat die oortreder ‘n sekere afstand

van die slagoffer se huis kom.

• Wanneer iemand ‘n klag aan die polisie raporteer, moet die polisie (‘n verklaring

neem / net luister).

• (Enigeen/ Net die ouers of familie lede) moet enige vermoede van kinder mishandeling

rapporteer.

• Die (Nationale Register van Seksoortreders/ Gesinsgeweld Wet) verhoed ‘n persoon

met ‘n geskiedenis van seksuele oortreding om met kinders of geestelike

gestremdes te werk.

84

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!