05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

RESPECT 4 U

L e s 1 4

A K S I E t E E n G E W E L D : D I E R E G

RESPEK portfolio oefening

Dit is nou tyd om nog ‘n Portfolio Oefening by die huis te voltooi. Hierdie keer

is die oefening ‘n kort vasvra oor die Suid Afrikaanse wet teen geweld.

Instruksies:

1. Onthou dat jy handleidings ontvang het wat baie hulpsame informasie

gee oor geweld - veral seksuele geweld.

2. In hierdie oefening, wil ons graag hê dat jy sommige van die informasie

onthou. Terwyl jy handleidings het wat sal help, is dit belangrik dat jy hierdie

informasie leer ken sodat jy jou regte verstaan as iets gebeur en

weet hoe om op te tree. Om die handleidings te hou is ‘n goeie idee,

maar om te weet wat om te doen en wat om nie te doen nie is meer

belangrik.

3. Voltooi die antwoorde by die huis en onthou om die vasvrawedstryd

terug te bring na jou volgende L.O. klas.

4. Onthou dat die oefening gemerk gaan word, so dink noukeurig oor jou

antwoorde.

Leerling naam: ____________________________________________________

Leerling onderwyser en periode: __________________________________________

Punte: _________________________

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!