05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RESPECT 4 U

L e s 1 4

A K S I E t E E n G E W E L D : D I E R E G

WAAROm HET SUID-AFRIKA

HiERDiE WETTE?

Ons is almal gelyk Die Suid-Afrikaanse regering glo dat menseregte baie

belangrik is. Dus beskerm en bevorder ons grondwet en ons wette die regte

van alle Suid-Afrikaners. Die wette is dieselfde vir alle mense omdat ons almal

gelyk is, en daar is wette wat spesiale beskerming verleen aan kwesbare

groepe soos vrouens en kinders. Ons reg tot gelykheid, en die feit dat dit

deur die wet beskerm word, beteken dat mans nie die reg het om vroue te

beheer of om hulle te dwing om dinge teen hulle wil te doen nie.

Geweld is onaanvaarbaar Die wette wat Suid-Afrika het oor geweld,

veral seksuele geweld, wys dat sulke geweld onaanvaarbaar is in ons

sameleweing. As jy onseker is of ‘n vrou ingestem het (saamstem) om seks te

hê nie, moet jy nie seks hê nie. Jy behoort slegs seks te hê wanneer beide jy

EN jou maat saamstem SONDER enige dwang, kullery / skelmstreke, manipulering,

druk, of om te dronk of te “hoog” te wees om ‘n besluit te neem.

Ons is verantwoordelik vir ons eie gedrag Hierdie wette beteken dat

mense nie kan misbruik om ander mense seer te maak nie. As jy die wet oortree

deur ‘n misdaad te pleeg (insluitend verkragting) sal jy verantwoordelik

gehou word deur die regsproses en regstraf bv. tronkstraf. Jy kan nie jouself

verdedig of jou van jou dade verskoon deur te sê dat jy nie van die wet geweet

het nie.

78

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!