Les 3 - SA Medical Research Council
Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council
RESPECT 4 U L e s 1 3 74 V E R S T A A N G E W E L D Om keuses te maak Michael het drie maande gelede skool verlaat omdat hy nie deurgekom het nie. Hy kon net nie meer konsentreer op sy skoolwerk met die min slaap wat hy elke nag gekry het nie. Soms het hy te senuagtig gevoel om te slaap, want hy wag vir sy ouers om te begin baklei. Hy het begin om tik met sy vriend John te rook. Met tik kon hy die grootste deel van die nag wakker bly en het goed gevoel! “Waarheen is jy so haastig op pad? Bly nog ‘n rukkie langer en dan rook ons nog een,” het John gesê. “Nee, Vanessa sal regtig ontsteld wees as ek so laat is. Sien jou later, ja?” het Michael geantwoord. Michael het regtig van Vanessa gehou – sy was mooi en het hom spesiaal laat voel. Hulle het op MXit gepraat en Michael was gereed om seks met haar te hê. Nadat hy en John begin tik rook het, het hy baie goed gevoel en het besluit dat hy daardie dag met Vanessa wil slaap. Hy sou haar by die skool ontmoet en saam met haar huis toe stap. Vanessa het vir hom by die skoolhek gewag; hy het haar hand geneem en haar vertel hoe mooi sy lyk en dat hulle pret gaan hê voordat sy huis toe gaan. Hy het besluit om haar na sy vriend se huis te neem omdat hy geweet het daar was niemand tuis gedurende die middag nie. Toe hulle by die vriend se huis kom het Michael begin om Vanessa te soen en aan haar te vat en om haar skooluniform oop te knoop. Sy het probeer om hom te stop en gesê dat sy wil huis toe gaan. Michael het geskree: ”Jy wil seker jou ander kêrel gaan sien.” Hy het haar nie geglo toe sy hom vertel dat sy nie ‘n ander kêrel het nie, omdat sy vir hom lief is. Hy het gesê, “ As jy vir my lief is sal jy met my slaap.” Vanessa het gesê dat sy nie reg is nie, en Michael het geantwoord, “Maar ek is reg en jy sal my seermaak as ons dit nie nou doen nie.” Vanessa het probeer om op te staan en uit te gaan, maar Michael het haar gegryp en haar geforseer om seks te hê.
RESPECT 4 U L e s 1 3 Oor die storie: 1. Onderstreep die ONDERLIGGENDE FAKTORE 2. Omsirkel die SNELLER 75 V E R S T A A N G E W E L D 3. Dui die GELEENTHEIDS faktore aan met ‘n pyltjie • Wat dink jy was BEREIK deur Michael se besluit om geweld te gebruik? ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ • Wat was VERLOOR deur Michael se besluit om geweld te gebruik? ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ • Regverdig of verskoon die onderliggende faktore die gebruik van geweld? ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________
- Page 25 and 26: Wat is geslag? Gedurende hierdie le
- Page 27 and 28: RESPECT 4 U L e s 4 25 W a t i s g
- Page 29 and 30: g e s l a g e n m a g Gedurende hie
- Page 31 and 32: RESPECT 4 U L e s 5 29 g e s l a g
- Page 33 and 34: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 35 and 36: skryf jou idees neer... RESPECT 4 U
- Page 37 and 38: RESPECT 4 U L e s 6 V e r h o u d i
- Page 39 and 40: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 41 and 42: RESPECT 4 U L e s 7 hoe om ‘n ver
- Page 43 and 44: RESPECT 4 U L e s 7 hoe om ‘n ver
- Page 45 and 46: RESPECT 4 U L e s 8 t o 1 0 D i e J
- Page 47 and 48: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 49 and 50: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 51 and 52: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 53 and 54: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 55 and 56: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 57 and 58: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 59 and 60: RESPECT 4 U L e s 8 t o 1 0 D i e J
- Page 61 and 62: RESPECT 4 U L e s 1 1 HOE WEET JY O
- Page 63 and 64: RESPECT 4 U L e s 1 1 H O E W E E T
- Page 65 and 66: RESPECT 4 U L e s 1 1 H O E W E E T
- Page 67 and 68: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 69 and 70: RESPECT 4 U L e s 1 2 V e r s k i l
- Page 71 and 72: RESPECT 4 U L e s 1 2 V e r s k i l
- Page 73 and 74: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 75: ONDERLIGGENDE FAKTORE Die dinge wat
- Page 79 and 80: RESPECT 4 U L e s 1 4 AKSIE tEEn GE
- Page 81 and 82: Wat se die Reg ? Seksuele Misdrywe
- Page 83 and 84: RESPECT 4 U L e s 1 4 A K S I E t E
- Page 85 and 86: RESPECT 4 U L e s 1 4 A K S I E t E
- Page 87 and 88: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 89 and 90: RESPECT 4 U L e s 1 5 V e r a n t w
- Page 91 and 92: RESPECT 4 U L e s 1 5 V e r a n t w
- Page 93 and 94: RESPECT 4 U L e s 1 5 V e r a n t w
- Page 95 and 96: Dink OOr My VeiligheiD gedurende hi
- Page 97 and 98: RESPECT 4 U L e s 1 6 95 D i n k O
- Page 99 and 100: RESPECT 4 U L e s 1 6 97 D i n k O
- Page 101 and 102: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 103 and 104: RESPECT 4 U L e s 1 7 h o e o m B l
- Page 105 and 106: Geleeroordieverskillende tipes gewe
RESPECT 4 U

L e s 1 3

Oor die storie:

1. Onderstreep die ONDERLIGGENDE FAKTORE

2. Omsirkel die SNELLER

75

V E R S T A A N G E W E L D

3. Dui die GELEENTHEIDS faktore aan met ‘n pyltjie

• Wat dink jy was BEREIK deur Michael se besluit om geweld te gebruik?

• Wat was VERLOOR deur Michael se besluit om geweld te gebruik?

• Regverdig of verskoon die onderliggende faktore die gebruik van geweld?