Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
RESPECT 4 U

L e s 1 3

V E R S T A A N G E W E L D

Gedurende hierdie les sal jy:

• Die redes verstaan en bespreek waarom mense geweld gebruik, insluitende

die beheer en manipulasie van ander

• Uitvind hoe geweldadige en vernederende gedrag in ons verhoudings

gebruik word

• Nadink oor jou waardes en aspirasies en hoe dit jou besluite beïnvloed

In hierdie stel handleidings vind jy:

• Dit is ‘n keuse

• Hoe om keuses te maak

• RESPEK TYD vir JOUSELF

REGTE EN VERANTWOORDELKHEDE

Elke persoon het die REG op vryheid, persoonlike veiligheid, en lewe.

Elke persoon is VERANTWOORDELIK om RESPEKvolle wyse op te tree wat

veilig is teenoor ander en nie hulle vryheid en sekuriteit beperk nie.

72