05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

RESPECT 4 U

L e s 1 2

V e r s k i l l e n d e V o r m s e n o m s t a n d i g h e d e V i r g e w e l d

Geweld is iets wat een persoon aan ‘n ander doen wat hulle op

een of ander manier seermaak.

Dit is wanneer een persoon nie ‘n ander persoon se waardigheid

en regte RESPEKteer nie en hulle misbruik.

Emotionele geweld:

VORmE VAN GEWELD

Dit sluit alle vorms van misbruik in wat iemand se gevoelens seermaak, die

persoon verkleineer, of hulle bang maak. Dit sluit in: afknouery en teistering,

uitskel, dreigemente, gerugte oor jou versprei of vir jou jok, jou verneuk, as

hulle jou vernederd laat voel, jou beledig, op jou skree, beloftes maak en dit

nie na kom nie, jou dwing om te jok, jou goed verniel, en roekelose dinge

doen om jou bang te maak.

Fisiese geweld:

Dit sluit alle vorms van misdaad in wat jou fisies seermaak. Dit sluit in: slaan,

krap, stamp, skud, wurg, spoeg, byt, haartrekkery, die gooi van goed, die

gebruik van ‘n wapen.

Seksuele geweld:

Enige seksuele daad waartoe ‘n persoon nie instemming gee nie, insluitend

om iemand te forseer of te dwing om seksuele dade te pleeg, verkragting en

molestering. Enige seksuele daad met iemand wat nie toestemming kan gee

nie omdat hulle te jonk, te dronk, of te “hoog” is om bewus te wees van wat

om hulle gebeur.

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!