05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

RESPECT 4 U

L e s 1 1

H O E W E E T J Y O f J Y G E L U k k I G I S m E T J O U V E R H O U D I N G ?

RIGLYNE: HOE OM ‘N VERHOUDING TE beëndiging

• Om iemand van aangesig tot aangesig te laat weet dat jy die verhouding

wil beëindig en om te verduidelik hoekom is RESPEKVOL.

• As jy bekommerd is oor jou veiligheid, moet nie die verhouding beëindig

voor sy groep vriende of jou groep vriende nie.

• Soms, kan jy verkies om telefonies of deur SMS op te breek, want jy mag

besorgd wees oor jou eie veiligheid veral as jy in ‘n verhouding was waar

jy mishandel was, of weet dat jou maat geweldadig kan wees.

• Dit is nie aanvaarbaar om iemand anders te vra om namens jou op te

breek nie.

• Wees eerlik met jou maat.

• Verduidelik jou redes waarom jy wil opbreek. gebruik die “ek” verklarings

wat jy geleer het en moenie hom of haar sleg sê nie.

• Oefen wat jy vir jou maat gaan sê voordat jy hom of haar sien.

• Onthou jy is nie verplig om ander persone ‘terug te vat’ as hulle ontsteld is

of as hulle dreigemente maak nie.

• Moenie gerugte versprei of skinder oor jou eks-maat voor of na julle opgebreek

het nie.

Die beëindiging van ‘n verhouding kan moeilik

wees vir almal wat betrokke is. Waar kan jy hulp of ondersteuning

kry om die beëidiging van ‘n verhouding te hanteer?

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!