05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

RESPECT 4 U

L e s 1

WIE KIES EK OM TE WEES ? WAT KIES EK OM TE WEES ?

Ons doen baie werk en leer baie lesse in die RESPECT 4 U program. Jy

het seker die spreekwoord “wat jy saai sal jy maai”gehoor wat beteken jy

sal beloon word vir harde werk. dit is as jy baie werk in die begin insit om

“saad” te plant en te versorg gaan jy waarskynlik met n groot oes beloon

word wat van hierdie saad groei en geproduseer word. dink aan wat jy

besig is om te plant en te versorg met betrekking tot die werk in hierdie

program.onsdinkjykangrootbatevindindieprogramdeurelkeweektedink

aan wat jy geleer en ondervind het, en hoe jy dinge in jou lewe wil verander.

Elke week word jy aangemoedig om ‘n bietjie RESPEK Tyd vir

JoUSElf te neem op jou eie om na te dink oor wat jy geleer het in ons

lesse. Ons wil hê jy moet dink oor hoe om hierdie beginsels en vaardighede

toe te pas in jou daaglikse lewe en persoonlike ontwikkeling.

Elke week sal daar ʼn verskillende taak wees en ons wil graag aanbeveel

dat jy jou ervaringe op die keersy van hierdie bladsy of dagboek skryf.

Hierdie skryf werk is nie vir punte, net vir jou persoonlike ontwikkeling.

Indien jy enige vrae het oor die oefening, vra asseblief jou klas onderwyser.

n a g e d a g t e

Spandeer tyd om na te dink oor wat belangrik is vir jou en wat die lewe vir jou betekenisvolmaak.Noudatjydieeienskappege-identifseerhetwatjykiesomtehê,sdink

na oor hoe jy daardie persoon met daardie eienskappe sal wees in jou optredes/

reaksies. Waneer jy gekonfronteer word met n moeilike situasie of ‘n besluit, dink aan

hoe jou persoonlike padkaart jou kan lei.

Om die persoon te wees wie jy regtig wil wees is ten alle tye ‘n keuse, maar dit is nie

altyd ‘n maklike keuse nie. Sommige tye misluk ons ten spyte van ons goeie bedoelings.

As jy ‘n fout maak, erken dit, vra om verskoning teenoor jouself en ander en

beweeg vorentoe met jou doelwitte in gedagte. Jy kan kies om gelei te word deur

joupersoonlikepadkaartofjykankiesomditteignoreer.Joukeusesisjoueieverantwoordelikheid.

Wat het jy vandag oor jouself geleer?

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!