You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
hoe om verhousings te hanteer : die JOHN en JANINE storie

die volgende aand...

55

Ok. So jy is nog

my meisie, reg?

Ek het baie ongemaklik

en onveilig gevoel

gisteraand toe jy

probeer het om my te

druk om met jou seks

te hê. Veral na jy belowe

het om my te respekteer.

Janine, ek is hartseer

dat jy die partytjie verlaat

het gisteraand. Dit

was nie ‘n goeie aand

vir ons nie.

watter advies sal jy vir janine gee? watter advies sal jy vir john gee?