Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
hoe om verhoudings te hanteer : die JOHN en JANINE storie

Ek is net nie seker nie.

Ek weet net nie of

ek gereed is nie.

Ek is regtig lief vir jou.

As jy lief is vir my sal jy

met my slaap.

Maar Janine, ek is so reg

hiervoor. Ek sal my kop

verloor as ons nie nou

seks het nie en jy wil my

tog nie na ‘n ander meisie

to dryf nie? Wil jy hê

dit moet gebeur?

54

Janine, ons soek oral vir jou!

Waar was jy? Dis tyd

om huis toe te gaan.

John, ek is lief vir jou

maar ek is nie gereed

vir seks nie. As jy vir my

omgee sal jy my respekteer

en wag tot ek

gereed is.