Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

hoe om verhoudings te hanteer : die JOHN en JANINE storie Ek voel dat jy my nie respekteer het nie en ek voel seergemaak to jy op my skreeu en my rondstamp. Volgende keer as jy dwaad of onsteld raak met my of oor iets, wil ek hê jy kalmeer en met my praat sonder om geweldadig te raak. Laat ek my kant ook verduidelik. Ek het nie die ou getjaaf nie. Hy het vir ons drankies aangebied en ons het dit aanvaar, en dit was al. Ek is so jammer Janine. Ek is net kwaad omdat ek lief is vir jou en dit nie kan hanteer as daardie ouens vir jou kyk nie. Hy het vir sy vriende gesê jy het hom getjaaf. Jy weet hoeveel ek vir jou omgee en ek wil jou nie met ander ouens deel of dat ‘n ander man jou van my steel nie. Ek sal dit nie weer doen nie. Maar ek het jou nie seergemaak nie, jy het nie kneusplekke of enigiets nie. Ander seuns doen baie erger aan hulle meisies wanneer 52 Maar jy het my seergemaak toe jy my rond gestamp het en my verskreeu het. Jy het my gevoelens seergemaak en my

hoe om verhousings te hanteer : die JOHN en JANINE storie Jy lyk so mooi vanaand. Ek is so gelukkig om jou te hê. Ek is gereed vir hierdie verhouding om na die volgende stap te gaan, net soos ons vanoggend bespreek het. OK, ek below eek sal nie weer op jou skreeu of jou rondstamp nie. Kan ons opmaak en soen? Ja. Kom nou Janine. Ek kon sien deur hoe jy dans vanaand dat jy reg is vir seks. En ons het vanoggend hieroor gepraat by die skool. Hoekom moet ons nou weer hieroor praat. 53 John, stop! Ek voel nie gemaklik hiermee nie. Ek is nogsteeds ontsteld en het nodig om kalm te raak. Zanele was reg. Ek is so verneder. Wat moet ek doen?

hoe om verhoudings te hanteer : die JOHN en JANINE storie

Ek voel dat jy my nie respekteer

het nie en ek voel seergemaak

to jy op my skreeu en my rondstamp.

Volgende keer as jy

dwaad of onsteld raak met my

of oor iets, wil ek hê jy kalmeer

en met my praat sonder om

geweldadig te raak. Laat ek

my kant ook verduidelik. Ek het

nie die ou getjaaf nie. Hy het vir

ons drankies aangebied en ons

het dit aanvaar, en dit was al.

Ek is so jammer Janine. Ek is

net kwaad omdat ek lief is vir

jou en dit nie kan hanteer as

daardie ouens vir jou kyk nie.

Hy het vir sy vriende gesê jy

het hom getjaaf. Jy weet hoeveel

ek vir jou omgee en ek

wil jou nie met ander ouens

deel of dat ‘n ander man jou

van my steel nie.

Ek sal dit nie weer

doen nie. Maar ek

het jou nie seergemaak

nie, jy het nie

kneusplekke of enigiets

nie. Ander seuns

doen baie erger aan

hulle meisies wanneer

52

Maar jy het my seergemaak

toe jy my rond gestamp het

en my verskreeu het. Jy het my

gevoelens seergemaak en my

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!