Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

hoe om verhoudings te hanteer : die JOHN en JANINE storie Ek en John het baklei en ek is regtig ontsteld. Hy het uitgestorm. Jy lyk ontsteld. Kom ons gaan buite na my kar toe. 50 Waarheen gaan jy Janine?

hoe om verhousings te hanteer : die JOHN en JANINE storie Hey John, wat gaan aan? Ek het jou en Janine sien baklei. Nee man John. Jy kan nie mense so behandel nie. Dit is verkeerd om haar rond te stamp en op haar te skreeu. As sy jou gevoelens seermaak, praat eerder daaroor. Ek is regtig kwaad vir Janine en ek moes haar wys dat sy nie met ander kan flirteer nie. 51 Janine ons moet praat. Ontmoet my in die slaapkamer.

hoe om verhoudings te hanteer : die JOHN en JANINE storie

Ek en John het baklei

en ek is regtig

ontsteld. Hy het

uitgestorm.

Jy lyk ontsteld. Kom

ons gaan buite na

my kar toe.

50

Waarheen gaan jy

Janine?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!