Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

hoe om verhoudings te hanteer : die JOHN en JANINE storie Hoekom het jy kondome? Jy het dan nie eers ‘n meisie nie! Dis reg, ek het nie eers daaraan gedink nie. Wel vanaand is my aand – kyk net na al hierdie meisies. Ek wil nie een van hulle swanger maak nie. Lyk dit asof ek VIGS het? Ek het nie ‘n kondoom nodig nie. 48 Ek hou nie daarvan om kondome te gebruik nie. Dis soos om ‘n soetding met sy papier aan Jy sal net weet as jy VIGS het as jy vir dit gaan toets. Ja, jy moet ‘n kondoom gebruik. Maar wat van MIV en al daardie siektes?

hoe om verhousings te hanteer : die JOHN en JANINE storie Jy kan nie dit doen nie! Jy kan nie net doen wat jy wil aan ‘n meisie nie! As die meisie dronk is sal sy nie eers die verskil weet nie. Maar ek het gehoor ouens sê dat as jy lief is vir hulle sal jy nie ‘n kondoom gebruik nie. Jy is reg Janine, ons het ‘n keuse wat ons aan ons maats doen. Ek dink as jy vir jou maat omgee, doen julle dinge op ‘n veilige manier waar albei toestem. 49

hoe om verhoudings te hanteer : die JOHN en JANINE storie

Hoekom het jy kondome?

Jy het dan nie

eers ‘n meisie nie!

Dis reg, ek het nie eers

daaraan gedink nie.

Wel vanaand is my aand – kyk net na al hierdie

meisies. Ek wil nie een van hulle swanger maak nie.

Lyk dit asof ek VIGS het? Ek het

nie ‘n kondoom nodig nie.

48

Ek hou nie daarvan om kondome

te gebruik nie. Dis soos om

‘n soetding met sy papier aan

Jy sal net weet as jy

VIGS het as jy vir dit

gaan toets.

Ja, jy moet ‘n

kondoom

gebruik.

Maar wat van

MIV en

al daardie

siektes?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!