You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
hoe om verhoudings te hanteer : die JOHN en JANINE storie

pouse...

Wat bedoel hy met “volgende stap”? Ek

dink hy wil met jou slaap en julle gaan nou

eers vir ‘n maand uit. Is jy reg daarvoor?

Sjoe, Janine,

hoekom lyk jy so

gelukkig?

Ek weet nie. Ek

hou regtig van hom.

Jy is so

gelukkig

Janine!

John het vir my hierdie geskenk gegee

vir ons eerste maand herdenking. Hy is

wonderlik en wil die verhouding na die

volgende stap neem!

46

Daar is ‘n jol by Michael se huis vanaand.

Sy ouers is nie daar nie so ons kan

hard partytjie

Klink goed. Ons

sal daar wees!

Wees net versigtig dat jy

nie swanger raak of een

van daardie SOI’s kry

waarvan ons in L.O. leer

nie.