05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

RESPECT 4 U

L e s 8 t o 1 0

D i e J o h n e n J a n i n e S t o r i e : o n D e r h a n D e l i n g v a n v e r h o u D i n g S

RolSpel Wenke

1. Onthou dat die doel van die rolspel is om vir ander leerders ‘n toneel

te demonstreer van ‘n beter manier om ‘n situasie te hanteer deur

gebruik te maak van goeie vaardighede en besluitnemings tegnieke

of om te wys hoe sleg ‘n situasie kan wees wanneer swak besluite

gemaak word.

2. ‘n Rolspel is nog ‘n vorm van optree - jy gee voor om iemand te

wees wie jy nie is nie.

3. Wanneer jy die rolspel voordra, kyk na die gehoor en praat hard

genoeg sodat hulle jou kan hoor.

4. Ontwerp jou storie; moenie net sê, “ok, ons sal dit op jou manier

doen” nie. Karakters moet die aspekte bespreek en elkeen moet

hulle sienswyse voorstel voor ‘n besluit geneem word.

5. Geniet dit – maar neem die rol-spel oefening ernstig. Dit is ontwerp om

vaardighede te leer en om opsies aan die klas voor te lê.

44

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!